7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SARUA Bied Eerste Streekshoër Onderwyskonferensie in Lusaka aan
Lusaka, Zambië – 21–23 Mei 2025 – Die Southern African Regional Universities Association (SARUA) het met groot sukses sy heel eerste streekshoër onderwyskonferensie aangebied. Die drie-dag geleentheid, wat in Lusaka gehou is, het akademici...
Stellenbosch University
Uitnodiging vir Kommentaar: US Beleid oor Universele Toegang
Aan: Alle personeel en studente Uitnodiging vir kommentaar as deel van die hersiening van die gestremdheidsbeleid by die Universiteit Stellenbosch Die Universiteit Stellenbosch (US) hersien tans sy bestaande beleid oor studente met...
Stellenbosch University
US nuwelingstudente droom groot by amptelike verwelkoming
Elke jaar word duisende nuwelingstudente die geleentheid gebied om groot te droom tydens die amptelike verwelkomingsplegtigheid van die Universiteit Stellenbosch (US). As deel van die formele verwelkomingsproses op Donderdag (25 Januarie)...
Stellenbosch University
Afrika se kleinste saalneusvlermuis trek die skaal op vyf gram
Met 'n liggaamsgewig van slegs vyf gram, is die nuutontdekte dwergvlermuis van Gorongosa Nasionale Park in Mosambiek nou amptelik Afrika se kleinste saalneusvlermuis. Volgens 'n artikel wat onlangs in die Zoological Journal of the Linnean...
Stellenbosch University
Gardeo gaan van krag tot krag
Maties se spoedvraat Gardeo Isaacs (20) is nie net die huidige Suid-Afrikaanse 400m-kampioen nie, maar ook 'n lid van die span wat Suid-Afrika in Julie by die Wêreldstudentespele in Italië sal verteenwoordig. Dié Bestuursrekeningkunde...
Stellenbosch University
'Ons moet mense opgewonde maak'
Adriaan Louw het dit nog altyd geniet om by die aktiwiteite van die Universiteit Stellenbosch (US), veral die Fakulteit Regsgeleerdheid, betrokke te wees. Hierdie Matie is gereeld by die virtuele wynproe- en netwerkgeleenthede in Europa te...
Stellenbosch University
US bring hulde aan wyle Rachel Kachaje
“Die Universiteit Stellenbosch is diepbedroef oor die nuus van die afsterwe van die gestremdheidsaktivis, me Rachel Kachaje, en ons is spyt dat ons nie haar eregraad aan haar persoonlik sal kan oorhandig by ons gradeplegtigheid in Desember...
Stellenbosch University
Vrugtebedryf groet groot gees
'n Legende in die vrugtebedryf, Koos Lötter, is op 29 Oktober 2019 op Stellenbosch op die ouderdom van 92 jaar oud oorlede. Die Departement Hortologie aan die Universiteit Stellenbosch het innige meegevoel betuig teenoor Lötter se familie...
Stellenbosch University
Hoe universiteite twyfelagtige navorsingspraktyke kan bekamp
Wat kan universiteite doen om navorsingsintegriteit te bevorder en wetenskaplikes te help om twyfelagtige navorsingspraktyke te vermy? Dít was die vraag wat prof Lex Bouter van die Departement Epidemiologie en Biostatistiek by die Mediese...
Stellenbosch University
US-Lund-personeelontwikkelingsprogram 2023 sluit af
US-Lund-personeelontwikkelingsprogram 2023 sluit af Ná tien Universiteit Stellenbosch- (US-)personeellede se besoek aan die Universiteit van Lund in Swede in September 2023 as deel van 'n unieke mobiliteitsprogram vir steundienstepersoneel...