7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Fin besoek die US se Afdeling vir Navorsingsontwikkeling
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Navorsingsontwikkeling het onlangs gasheer gespeel vir 'n kollega wat aan die ander kant van die aardbol by die Universiteit van Turku in Finland werk. Lauri Keskinen se besoek van tien dae is...
Stellenbosch University
Maties baat weer by Vlakte-beurs
“Dit is nog een van daardie historiese oomblikke wanneer ons ʼn draai in die verlede maak om ʼn ander, meer regverdige toekoms te skep," het die Universiteit Stellenbosch (US) se Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, aan ʼn tweede...
Stellenbosch University
US se Fasiliteitsbestuur toon 67 minute van welwillendheid in Idasvallei
Vir Mandeladag op 18 Julie, die internasionale dag ter ere van die wyle staatshoof Nelson Mandela, het die Afdeling Fasiliteitsbestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) Donderdag saam met verskeie van sy diensverskaffers die reën...
Stellenbosch University
Studente-atlete blink uit op nasionale en internasionale vlak
Terwyl die meeste studente van die Universiteit Stellenbosch (US) 'n welverdiende vakansie in Julie geniet het, het verskeie studente-atlete Maties internasionaal en plaaslik verteenwoordig. Vier Maties – Gardeo Isaacs (atletiek), Breyten...
Stellenbosch University
US implementeer afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform vir vroeë opsporing van COVID-19-uitbreking
Die Universiteit Stellenbosch (US) beplan om 'n afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform te implementeer om institusionele uitbrekings van SARS-CoV-2 op twee van sy kampusse op te spoor. “Dit is 'n uitvloeisel van die instelling se...
Stellenbosch University
US implimenteer afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform vir vroeë opsporing van COVID-19-uitbreking
Die Universiteit Stellenbosch (US) beplan om 'n afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform te implimenteer om institusionele uitbrekings van SARS-CoV-2 op twee van sy kampusse op te spoor. “Dit is 'n uitvloeisel van die instelling se...
Stellenbosch University
Projek maak COVID-19-inligting toegankliker vir dowe gemeenskap
'n Nuwe projek wat daarop gemik is om inligting oor COVID-19 aan die Suid-Afrikaanse Dowe gemeenskap beskikbaar te stel, is onlangs deur die Departement Algemene Linguistiek in die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Lettere en Sosiale...
Stellenbosch University
Hulpbronmateriaal in isiXhosa vir voornemende studente
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal vir die eerste keer aan isiXhosa sprekende voornemende studente hulpbronne in hulle huistaal voorsien wat hulle in staat sal stel om ingeligte vak- en loopbaankeuses te maak. Hierdie inligting is...
Stellenbosch University
Amptelike bekendstelling van die African Rainbow Minerals Navorsingsleerstoel
Wêreldwyd en in Suider-Afrika kyk die mineralesektor na die ontluikende veld van geometallurgie as 'n manier om waarde te ontsluit en volhoubaarheidspraktyke tydens erstsontginning te verbeter. Geometallurgie is die integrasie van...
Stellenbosch University
Help internasionale studente nesskop by die US
Om as student blyplek te kry en jou daar tuis te maak kan uitdagend wees – wat nog te sê as 'n internasionale student wat nog nie die land ken nie. Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal verstaan dít maar alte goed. Daarom wy 'n...