7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Maties gereed vir USSA-kompetisies
Sportspanne van die Universiteit Stellenbosch (US) reis dié naweek na verskeie bestemmings reg oor Suid-Afrika om deel te neem aan USSA-toernooie, terwyl Maties se branderryspan algeheel tweede gekom het in die USSA-kompetisie wat van 22-24...
Stellenbosch University
Groot studie teiken prostaatkanker in mans van Afrika
'n Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n span internasionale wetenskaplikes wat die grootste studie tot nog toe onderneem om die genetiese oorsake van prostaatkanker (KaP) in mans van Afrika te ondersoek. "Buiten...
Stellenbosch University
Hennie Aucamp-muurpaneel by WAT bekendgestel
(English to follow soon) Die Hennie Aucamp-muurpaneel, ontwerp deur Jenny Frost, is Vrydag 22 April by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se kantore in Stellenbosch bekendgestel. Die fokuspunt van die muurpaneel is 'n skets van Aucamp...
Stellenbosch University
Dr Rhoda Meyer ontvang Vakkundige Onderrig-toekenning en Onderwysgenootskap
Dr Rhoda Meyer, 'n senior dosent aan die Departement Gesondheidsberoepe-onderrig (DGBO) aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het onlangs 'n Akademiese Onderrigtoekenning en 'n...
Stellenbosch University
Gewilde Straatmyl kroon môre nuwe kampioen
Die Eikestad se gewilde STRAATMYLFEES wat vanjaar reeds vir die sewende keer aangebied word, kroon môre ʼn nuwe kampioen. Die verdedigende kampioen en Olimpiese atleet Johan Cronjé kan weens ʼn operasie nie vanjaar sy titel verdedig nie en ʼn...
Stellenbosch University
Straatmylfees kry internasionale kleur
Die Eikestad se gewilde Straatmylfees kry vanjaar vir die eerste keer ʼn internasionale kleur met die Nederlandse atletiekster, Luuk Wagenaar, wat reeds vir die wedloop ingeskryf het. Die Straatmylfees word vir die agste keer aangebied –...
Stellenbosch University
‘Aartsvyande’ maak reg vir ‘wedstryd van die eeu’
Die rugbywedstryd van die eeu. So kan Maandagaand (5 Maart 2018) se Varsitybeker-wedstryd tussen aartsvyande die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Kaapstad (UK) in die Danie Craven-stadion op Coetzenburg in Stellenbosch...
Stellenbosch University
UWK-atleet wen weer Eikestad Straatmyl
Soos in 2017 het ʼn atleet van die Universiteit van Wes-Kaapland weer vanjaar die Dagbreek Straatmyl gewen. Ashley Smith het die afstand in Victoriastraat in ʼn goeie 4:08,96 afgelê. Johan Cronje, wat ook gister (Dinsdag 6 Maart 2018)...
Stellenbosch University
Voormalige SciMathUS-student behaal uitnemendheid met PhD
“Jy kan nie buitengewone resultate met gewone pogings behaal nie. Jy moet die ekstra myl loop. Wees sterk en vind daardie een ding wat vir jou 'n aansporing is." Dit is die advies van Claudia Ntsapi wat op Dinsdag 11 Desember 2018 haar PhD...
Stellenbosch University
Om te grawe vir sirkoon – tydkapsules uit die verlede
“Dis soos om te soek na skatte wat begrawe is. En wanneer jy uiteindelik daardie sirkoon kry in die rots waarin 'n fossiel ingebed is, weet jy dat jy 'n tydkapsule van die prehistoriese verlede in jou hande hou." Aan die woord is Dr Ryan T...