7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Psychiatry
ANNS Fakulteit, Personeel en Mentors
Fakulteit, personeel en mentors vir die kortkursus Afrika Neurowetenskap, Neuroetiek en Samelewing wat deur die Universiteit Stellenbosch aangebied word.
Stellenbosch University
Maties op pad na Rio
’n Student en atleet van die Universiteit Stellenbosch, Justine Palframan, is ingesluit by die Suid-Afrikaanse Olimpiese span vir Rio2016. Justine, wat goud gewen het in die 400m by die Wêreldstudentespele in 2015 en meer onlangs by die...
Stellenbosch University
Moenie die Matieland Konsert misloop nie!
Het jy jou plek bespreek vir een van die hoogtepunte van Tuiskomsnaweek? Op Saterdag 13 September sal die Matieland Konsert die Endlersaal vul met musiek en Matie-gees. Vanjaar is ekstra spesiaal, aangesien ons ons 10de Tuiskoms vier – ’n...
Stellenbosch University
US grondkundiges vier Wêreld Grond Dag in Moskou, Rusland
Drie dosente van die US Departement Grondkunde: Drs. C. Clarke, A. Hardie en A. Rozanov is genooi aan om die Wêreld Grond Dag (5 Des 2016) ronde tafel bespreking oor voedselsekuriteit deel te neem, wat aangebied was deur die Timiriazev...
Stellenbosch University
Stuttgart Uitruil Student besoek UCM
Robert Hemmeter, 'n MSc student ingeskryf by die Universiteit van Stuttgart, het besluit om sy projek te doen in die laboratoria van die Eenheid vir Konstruksie Materiale (UCM), Departement van Siviele Ingenieurswese, Universiteit...
Stellenbosch University
Oud-Matie kry hoogste punte ter wêreld
Oud-Matie Devin Kruger het wêreldwyd die gesamentlike eerste plek behaal in die internasionale eksamen in Februarie vanjaar van die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (CIMA). Devin is gister (11 April 2019) van sy prestasie...
Stellenbosch University
Registreer jou inisiatiewe vir sosiale impak
Personeellede van die Universiteit Stellenbosch wat ʼn aktiewe en deurslaggewende rol ten opsigte van sosiale impak deur navorsing, leer en onderrig, vrywilligerswerk, spesiale programme en die bou en handhawing van vennootskappe in die...
Stellenbosch University
Registreer jou inisiatiewe vir sosiale impak
Personeellede van die Universiteit Stellenbosch wat ʼn aktiewe rol ten opsigte van sosiale impak deur navorsing, leer en onderrig, vrywilligerswerk, spesiale programme en die bou en handhawing van vennootskappe in die samelewing speel, word...
Stellenbosch University
Rassistiese TikTok-rekening veroordeel
Boodskap aan personeel en studente: 'n TikTok-rekening waarin die Universiteit Stellenbosch (US) se naam en logo wederregtelik saam met rassisties-beledigende plasings gebruik word, is Sondag, 11 April 2021, onder die Universiteit se...
Stellenbosch University
Vyf wyne uit universiteitskelder ontvang Veritas-medaljes
Die vyf wyne wat vanjaar deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Welgevallen Wynkelder vir die 30ste Veritas-toekennings ingeskryf is, het almal silwer medaljes ontvang. Die Veritas-toekenningsgeleentheid word jaarliks deur die Suid...