7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Matie-student ontmoet internasionale leiers in Chicago
Kan stede lande se probleme oplos? Hoe kan stede die toekoms omvorm? Dis van die vrae wat akademici, sake- en regeringsleiers van oor die wêreld by die 2016 Chicago Forum oor globale stede gaan bespreek. Onder hulle is 'n student van...
Stellenbosch University
Matrikulante van Boland Landbou en Oakdale kry beurse om landbou by Maties te studeer
Twee leerders van landbouskole in die Wes-Kaap het 'n kans van 'n leeftyd gekry deurdat die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe studiebeurse aan hulle toegeken het. Matthys Basson van Hoër Landbouskool Boland buite die...
Stellenbosch University
US-student se magistersgraad word opgradeer na 'n PhD
Om die risiko van beurtkrag te probeer beperk, het Jancke Eygelaar, 'n 25-jarige student aan die Universiteit Stellenbosch (US), 'n kabelstelsel ontwerp wat beplanningsbestuurders by kragnutsmaatskappye voorkomende instandhouding help...
Stellenbosch University
100 Artefakte om US se story te vertel
Ter herdenking van die Eeufeesjaar van die Universiteit Stellenbosch (US), bied die US Museum eersdaags ʼn uitstalling, 100 Artefakte, aan. Dié uitstalling wil op ʼn kreatiewe wyse stories van die Universiteit van die afgelope 100 jaar vertel...
Stellenbosch University
Madonsela lei dialoog oor ‘Vrouestemme in Landhervorming en Restitusie’
Prof Thuli Madonsela, wat die leerstoel vir Maatskaplike Geregtigheid en die Reg aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid beklee, lei eerskomende Donderdag, 11 April 2019 paneelbesprekings deur kundiges in...
Stellenbosch University
US bied internasionale netbalkonferensie vóór wêreldbekertoernooi aan
Die afdeling vir Sportwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US) hou binnekort vir die eerste keer 'n internasionale netbalkonferensie. Die geleentheid is veral van belang met die oog op die 2023 Netbalwêreldbekertoernooi wat einde...
Stellenbosch University
Matie-studente beklemtoon omgewingskwessies deur EkoWeek
Studente van die Universiteit Stellenbosch stel hierdie week ʼn groot herwinningsprogram as deel van EkoWeek – ʼn week lange veldtog gemik op bewusmaking van volhoubare praktyke – bekend. EkoWeek, wat van 4 tot 9 Maart duur, is ʼn...
Stellenbosch University
‘100 Artefakte’ vertel US se storie oor 100 jaar
ʼn Uitstalling om op ʼn kreatiewe wyse stories van die Universiteit Stellenbosch (US) van die afgelope 100 jaar te vertel, open môreaand (Woensdag 31 Oktober 2018) in die Eikestad. Die US Museum se uitstalling “ʼn Honderd artefakte vir ʼn...
Stellenbosch University
Nuweling-Maties het groot impak
Die saal by die Universiteit Stellenbosch (US) se Academia-koshuis is Donderdag in 'n baie doeltreffende toebroodjie-fabriek omskep toe twee spanne onder die wakende oog van die primaria van Academia, Katey Wijnburg, meegeding het om te...
Stellenbosch University
#RegisterALL-inisiatief help met studiefooie
Die Studentraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n inisiatief geloods om geldelike ondersteuning te bied aan studente, wat vir studies by die Universiteit aanvaar is, maar nie die aanvanklike studiegelde kan bekostig nie...