7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Doen jou deel om water te bespaar!
Vanaf 17 Julie is Stellenbosch Munisipaliteit, net soos Stad Kaapstad, onderhewig aan vlak 4B-waterbeperkings. Hiervolgens word elke persoon beperk tot die gebruik van 87 liter drinkbare water per dag in totaal. Dit sluit dus in 'n persoon...
Stellenbosch University
Wêreldwaterdag: Is daar plaagdoders in my water?
Wêreldwaterdag word jaarliks op 22 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf meesterstudent Emma Davies & dr Reynold Chow (Departement Aardwetenskappe) dat ons ons riviere moet monitor vir plaagdoders wat ons waterbronne...
Stellenbosch University
Kleinsake-ondernemings, Groot Impak
Die missie van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe word al vir meer as ʼn dekade deur die Kleinsake-akademie (SBA) by die Stellenbosch Besigheidskool beliggaam: om die ekonomie en samelewing te transformeer. Danksy die Akademie...
Stellenbosch University
Stellenbosch University well represented to secure win of best PhD presentation at IMSG 2019
From the 13th to 16th January 2019 the University of the Witwatersrand hosted the 11th Igneous & Metamorphic Studies Group Meeting at Kopjeskraal Guest Farm in Parys. (https://www.wits.ac.za/geosci…)Stellenbosch...
Stellenbosch University
EBW-personeellid pluk vrugte van vaardigheidsuitruilprogram met Universiteit van Lund
Melissa Siegelaar, 'n Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) fakulteitslid, het 'n onlangse werkskadu-inisiatief by die Universiteit van Lund (UL) geloof vir die vaardighede wat dit haar gebied het om haar rol as 'n leer- en...
Stellenbosch University
US-studente onderneem 'n transformerende reis oor die Gariep
Terwyl die res van die kampus vir die Junie-Julie-vakansie in hibernasiemodus gegaan het, het 20 studente van die Universiteit Stellenbosch (US) by hul eweknieë van die Universiteit van Kaapstad (UK) en Sol Plaatje Universiteit (SPU)...
Stellenbosch University
Wat weet ons van mammahaaie en hul kleintjies?
Hoe weet die mammahaai watter babahaai is hare, en vir hoe lank bly die babahaai by sy of haar mamma? Hierdie twee vrae van die sewejarige Amelia Duvenage (op die foto hierbo) van Somerset-Wes blyk toe die moeilikste vraag van die aand te...
Stellenbosch University
US-student en bekroonde pianis Kyle Shepherd by Africa Open op 19 September
Die bekroonde pianis en improviseerder Kyle Shepherd gee op 19 September 'n openbare praatjie en uitvoering as deel van die IfPop Conversations-reeks, georganiseer deur die Interdissiplinêre Forum vir Populêre Musiek (IfPop) by Africa Open...
Stellenbosch University
Wenners van LaunchLab water- en afvalbestuur-kompetisie aangewys
Die LaunchLab het oor die afgelope vier maande, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch (US), die Stellenbosch Innovasie Distrik en Sustnet, entrepreneurs uitgedaag om met moontlike oplossings vir die water- en vermorsingkwessies...
Stellenbosch University
Waterkrisis: Maak die meeste van elke druppel water
“Bespaar water!” was die dringende beroep wat die Universiteit Stellenbosch (US) se Fasiliteitebestuur tydens ʼn onlangse droogtereaksie-inligtingsessie op studente en personeellede van die Tygerberg-kampus gedoen het. Om aan die Vlak 6B...