7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US stel datawetenskap-akademie vir Afrika bekend
Met sy visie om 'n instelling van wêreldgehalte vir datawetenskap en rekenaardenke in en vir Afrika te wees, het die Universiteit Stellenbosch (US) in Julie 2019 sy Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke bekendgestel. Die skool is hard...
Stellenbosch University
Shofar-kerk skenk kos aan studente
Aangedryf deur hul passie en liefde vir mense, het lede van die Shofar Christelike Kerk op Stellenbosch meer as 750 kospakkies uitgedeel aan studente van die Universiteit Stellenbosch (US) wat in die koshuise agtergebly het gedurende die...
Stellenbosch University
Alumni stories op Woordfees TV
Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge se Altyd ʼn Matie-reeks kortfilms asook die nuwe videoreeks getiteld Matie Legendes en Pioneers, verskyn eersdaags op jou TV-skerm! Hierdie kortfilms vorm deel van die 2021 Toyota US Woordfees...
Stellenbosch University
Voorwaardes vir navorsingsbeurse hou vroue in STEM-vakgebiede terug
Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap is op Saterdag 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf prof Anita Bosch & dr Georgina Pondayi (Stellenbosch Bestuurskool) dat die voorwaardes vir...
Maties Sport
Nasionale kampioen Max Krafft bring internasionale talent na Maties Vlugbal
Hy is slegs 19, maar die Namibiese strandvlugbalkampioen Max Krafft het reeds nasionale titels verower, op die internasionale verhoog deelgeneem, en sy land op globale vlak verteenwoordig. As ’n eerstejaarstudent in ingenieurswese by die...
Faculty of Science
Eersterivierstudie het jóú nodig: studente, stappers, grondeienaars en ander belanghebbendes
Die vorige norm-opname is meer as twee dekades gelede gedoen. Die treurbottelborsel, ’n indringerplant, het alreeds ’n aansienlike gedeelte van die rivier ingeneem en is besig om vinnig te versprei. Sleuteldata oor die inheemse spesies wat...
About
Oor ons
Die Universiteit Stellenbosch US is 'n toonaangewende Afrika-universiteit met diep plaaslike wortels en 'n wêreldwye reikwydte.
Faculty of Engineering
Fakulteit Ingenieurswese
Een van Universiteit Stellenbosch se kernfakulteite en een van Suid-Afrika se belangrikste produsente van topgehalte-ingenieurs.
Department of Logistics
Akademiese Personeel
Ontmoet die akademiese personeel van die Departement Logistiek aan die Universiteit Stellenbosch. Bekyk profiele, navorsingsbelangstellings en kontakbesonderhede.
Stellenbosch University
Voedselwetenskap-studente mik hoog met voedsame groente-sjokoladesmeer
'n Sjokolade-toebroodjie volgepak met soetpatat en boontjies klink na die perfekte manier waarop ouers meer groente by hul kinders se voedsel kan insmokkel. Voedselwetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch hoop ook dat dié voedsame...