7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Klimaatsoplossings: ʼn Balans tussen sosio-ekonomiese ontwikkeling en volhoubare gebruik van omgewingshulpbronne
Oplossings om die nadelige gevolge van klimaatsverandering teen te werk moet 'n balans vind tussen die behoefte aan sosio-ekonomiese ontwikkeling en die volhoubare gebruik van ons omgewingshulpbronne, terwyl dit ook op klimaatsverandering...
Stellenbosch University
Nuwe Direkteur: Regsdienste gereed om pad deur SA se veranderende hoëronderwyslandskap te vind
Prokureur Neville Naidoo het die belangrike taak om enige regsuitdagings en potensiële risiko's wat oor die Universiteit Stellenbosch (US) se pad kom, aan te spreek. Hy is sedert Februarie die Universiteit se Direkteur: Regsdienste nadat...
Stellenbosch University
10 jaar van Tuiskoms: Wees deel van die vieringe
Vanjaar vier die Universiteit Stellenbosch (US) 'n besondere mylpaal - ons tiende Tuiskomsviering vir alumni, wat van Donderdag 11 September tot Saterdag 13 September 2025 plaasvind. Karen Bruns, Senior Direkteur Ontwikkeling en...
Stellenbosch University
Die krag van verbind bly met jou alma mater
Wanneer laas het jy jou e-posadres, fisiese adres, en selfoonnommer vir die Universiteit Stellenbosch bygewerk? Indien jy onseker is, is jy nie alleen nie. Daar is heelwat alumni wat nie besef hoe belangrik dit is om hul kontakbesonderhede...
Stellenbosch University
US se grootste fakulteit skop 2018 gradeplegtigheids-week af
Die eerste gradeplegtigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) se eeufeesjaar het vanaand in op luisterryke wyse afgeskop met meer as 1500 grade en diplomas wat aan studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, die...
Stellenbosch University
Museums moet demokrasie koester, glo dr De Villiers
Al dink sommige mense die doel van museums is om oudhede te bewaar, glo dr Gera de Villiers hulle het ʼn belangrike rol om demokratisering te koester en ʼn gemeenskap se identiteit te wys. Dr De Villiers het haar PhD-graad in Visuele Kunste...
Stellenbosch University
Meer as 3 000 grade en diplomas vandeesweek toegeken by US-gradeplegtighede
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vandeesweek altesame 3 128 grade en diplomas – insluitende 953 meesters- en 158 doktorsgrade – toe by sy April 2019-gradeplegtighede. Vier eredoktorsgrade sal ook toegeken word. Ses plegtighede word...
Stellenbosch University
Duisende nuwe Maties skop nes
Hulle was oral oor te sien hierdie week … besorgde ouers wat op Stellenbosch aankom, vergesel van senuweeagtige groot-oog nuwelingstudente wat soos meerkatjies stokstyf en regop in die passasiersitplek sit. Dit het bygedra tot die gemengde...
Stellenbosch University
Kom en verken die US se 100 artefakte wat 'n 100 jaar verteenwoordig
Die unieke uitstalling, “100 Artefakte vir 'n 100 jaar" is Woensdagaand (31 Oktober 2018) by die Universiteit Stellenbosch (US) Museum op die Stellenbosch-kampus geopen. Die uitstalling bied ʼn interessante blik op die 100-jarige bestaan van...
Stellenbosch University
Maatskappy skenk skootrekenaars aan Huis ten Bosch-inwoners
Splinternuwe skootrekenaars is onlangs deur 'n versekeringsmakelaar en risikobestuursfirma, Marsh, aan Huis ten Bosch-inwoners geskenk wat hul besittings verloor het in die brand wat in Augustus by die Universiteit Stellenbosch (US)...