7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Department of Botany and Zoology
Nuwe oorsig herdenk die “botanis van Belvidere” se nalatenskap
Die lewendige nalatenskap van Dr Augusta Vera Duthie (1881–1963), stigter van die Departement Plantkunde by Victoria Kollege in 1902 (herbenoem as die Universiteit Stellenbosch in 1918), is vasgevang in 'n oorsigartikel wat in 'n spesiale...
Stellenbosch University
Konflik van belange? Indien jy twyfel, verklaar!
Kliek hier om meer te lees oor die Konflik van Belange beleid van die Universiteit Stellenbosch.
Psychiatry
Fetale Alkoholsindroom Epidemiologiese Navorsing-Suid-Afrika (FASER-SA) Projek
Navorsingsgroep oor fetale alkoholsindroom in Suid-Afrika gebaseer in die Departement Psigiatrie aan die Universiteit Stellenbosch.
About the Library
Gehalteversekering
Gehalteversekering vloei deur al die aktiwiteite van die Biblioteek- en Inligtingsdiens van die Universiteit Stellenbosch.
Psychiatry
Navorsingsgroep vir Vroeë Lewe en Babas se Geestesgesondheid
Navorsingsgroep oor vroeë lewe en geestesgesondheid van babas in die Departement Psigiatrie aan die Universiteit Stellenbosch.
Stellenbosch University
Verkiesing van US raadslid vir die termyn 22 Junie 2016 tot 01 April 2018
KENNISGEWING AAN LEDE VAN DIE KONVOKASIE VAN DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH Verkiesing van US Raadslid vir die termyn 22 Junie 2016 tot 01 April 2018 Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch is in die pers in kennis gestel...
Stellenbosch University
Welgevallen se AgroHub geopen
'n Nuwe baadjie, nuwe intrekkers, 'n nuwe gedeelde visie en 'n nuwe naam. Dìs die verhaal van die Wintergraangebou Blok 6 op die Universiteit Stellenbosch (US) se Welgevallen Proefplaas. Dit is verlede week weer amptelik in gebruik geneem...
Stellenbosch University
Tuiskoms 2018: Matieland roep!
Dit is weer daardie opwindende tyd van die jaar. Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maties Tuiskomsnaweek vir alumni vind van 1 tot 5 Maart 2018 op ons skilderagtige Stellenboschkampus plaas, en vanjaar beloof om ekstra spesiaal te wees...
Stellenbosch University
Rektor, mede-Maties voltooi Londen na Brighton fietsrit vir beurse
Vyf-en-vyftig myl en £8 060 later! Prof Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), tesame met die voormalige SR-voorsitter, Carli van Wyk, asook mede-Maties en vriende van die Universiteit, het op...
Stellenbosch University
US verbind tot bekamping van aardverwarming
Die Universiteit Stellenbosch (US) is daartoe verbind om die uitwerking van aardverwarming te bekamp en om nuwe alternatiewe te bied om noodsaaklike veranderings en oorskakeling na meer volhoubare samelewings te ondersteun. Lees hieronder...