7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Psychiatry
Beskikbare Navorsingsprojekte
Navorsingsprojekte beskikbaar in die Departement Psigiatrie, Universiteit Stellenbosch, vir studente.
Stellenbosch University
Oefening, gesonde dieet help teen diabetes
Die voorkoms van tipe 2-diabetes is besig om wêreldwyd en in Suid-Afrika vinnig toe te neem, en raak mans en vroue van alle ouderdomme. Volgens die Internasionale Diabetes-federasie was daar in 2015 ongeveer twee miljoen Suid-Afrikaners met...
Stellenbosch University
Forward? Forward! Forward... uitstalling open by US
Die Universiteit Stellenbosch se prestige-kunstentoonstelling wat die instansie se Eeufeesjaar herdenk, het op 5 Desember 2018 by die Universiteit Stellenbosch Museum geopen met die titel “Forward? Forward! Forward...". Hierdie unieke...
Stellenbosch University
US teaterkompleks na Adam Small vernoem
Die Universiteit Stellenbosch (US) se opgeknapte en heringerigte teaterkompleks gaan vernoem word na die bekroonde digter en dramaturg, Adam Small. Die voorstel vir die naam is na ʼn weldeurdagte en inklusiewe proses deur die Departement...
Stellenbosch University
US en Innovus vier 4 nuwe maatskappye
Die Universiteit Stellenbosch (US) en sy interaksie- en innovasiemaatskappy Innovus het Woensdagmiddag (07 November 2018) vier nuwe afwentel-maatskappye gevier. Die nuutgestigte maatskappye, Geosmart Space, Cubespace, Sein Media en...
Stellenbosch University
100 maniere om impak te maak – Maties vier Mandela se nalatenskap
Studente en personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) sal weer Nelson Mandela Internasionale Dag met verskeie projekte en inisiatiewe vier. Aktiwiteite skop af in die week van 18 Julie, maar die meeste vind plaas in die week van...
Stellenbosch University
US hard aan die werk om uit te blink in alles wat hy doen
Verskeie onderwerpe wat strek van die bekendstelling van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke tot die implementering van 'n nuwe finansiële stelsel was onder die kollig in die oorsig oor die jongste verwikkelinge by die...
Stellenbosch University
Bongani se nalatenskap sal nog vir lank op US-kampus agterbly
Al het Bongani Mapumulo, 'n honneursgraduandus, se reis aan die Universiteit Stellenbosch (US) nou tot 'n einde gekom en al moet hy nou die kampus vaarwel toeroep om sy loopbaan te begin, sal sy nalatenskap om die US 'n beter plek vir...
Tygerberg International
befondsing en navorsing
Daar is befondsing vir internasionale studiegeleenthede via die Universiteit Stellenbosch beskikbaar.
Psychiatry
Sentrums en Groepe
Navorsingsentrums en -groepe in die Departement Psigiatrie aan die Universiteit Stellenbosch