7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Jongmense steeds geraak deur trauma van onderdrukking - Prof Pumla Gobodo-Madikizela
Baie jong Suid-Afrikaners word steeds geraak deur die trauma van onderdrukking en verontmensliking wat hul ouers en grootouers beleef het. Só het prof Pumla Gobodo-Madikizela van die Kantoor vir Studies in Transformasie en Historiese Trauma...
Stellenbosch University
US wys 13de Rektor en Visekanselier aan
Professor Deresh Ramjugernath, Viserektor: Leer en Onderrig aan die Universiteit Stellenbosch (US), is deur die US-Raad as die aangewese Rektor en Visekanselier aangewys. Prof Ramjugernath sal die amp op 1 April 2025 aanvaar met prof Wim...
Stellenbosch University
US se sosiale impak inisiatiewe skop af met flair, pret en verbeelding
Die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse sosiale impak inisiatiewe het die week ( 1 February) met flair, pret en verbeelding afgeskop toe meer as 5 000 nuwelingstudente aan verskeie van die sosiale impak-inisiatiewe op die kampus en...
Stellenbosch University
Vennootskap sal innovasie en tegnologiese vooruitgang in Afrika ʼn hupstoot gee
Die Afrika-unie se ontwikkelingsagentskap (AUDA-NEPAD), die Suid-Afrikaanse Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) en die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die AUDA-NEPAD Sentrum van Uitnemendheid in Wetenskap, Tegnologie...
Stellenbosch University
DeepMind se hernieude verbintenis gee verdere hupstoot aan kundigheid in masjienleer in Afrika
DeepMind, 'n Londense wêreldleier in kunsmatige intelligensie-navorsing en die toepassing daarvan in die werklike wêreld, het sy verbintenis tot die ondersteuning van nagraadse studente op die gebied van toegepaste wiskunde, statistiek...
Stellenbosch University
Stellenbosse laserfisici ontwikkel protokol vir produksie van hoëtegnologie radiofarmaseutiese middels
Die Universiteit Stellenbosch (US) en hoëtegnologie maatskappy Enlightened Isotopes, 'n filiaal van ASP Isotopes, het 'n navorsingsvennootskap ter waarde van R8,5 miljoen aangegaan om 'n protokol te ontwikkel vir die skeiding van die...
Stellenbosch University
Wees goed vir jouself: Kanseliersmedaljewenner, Hugo Uys
“Wees goed vir jouself.” Só sê die pasgegradueerde Hugo Uys, wat ook die gesogte Kanseliersmedalje by die Universiteit Stellenbosch se Desember-gradeweek ontvang het.Die medalje is die eerste keer in 1961 ingestel. Die Universiteit...
Faculty of Law
Ontmoet die ontvangers van die 2026 Prestige-Beurs
In 2024 het die SU Regstrust die Prestige-Beurs gestig om inkomende regstudente te ondersteun. Jeanné Izzett en Imran Vally is die 2026-ontvangers van die beurs. Die beursontvangers is albei toegewyd aan sosiale impak en openbare diens.
Department of Earth Sciences
Personeel
Personeel in die Departement Aardwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch.