7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US vier Internasionalisering en Afrika-universiteite-dag
Trots gesetel in Afrika met ʼn globale reikwydte, het die Universiteit Stellenbosch (US) gister (7 November 2016) ʼn nuwe afdeling, Stellenbosch Universiteit Internasionaal (SUI), bekendgestel. Met bykans 150 vennoot-universiteite in 44...
Stellenbosch University
IsiXhosa boek oor taal in sosio-politieke en maatskaplike onderwys bekendgestel
ULwimi kwezeMfundo kwiNtlalopolitiko noLuntu Taal in sosio-politieke en maatskaplike onderwys 'n Eweknie-geëvalueerde akademiese boek geskryf en geredigeer in isiXhosa deur Dr Simthembile Xeketwana (Universiteit Stellenbosch) en Prof Linda...
Stellenbosch University
SUNSEP se eerste videostroom onderwyser opleidingsessie
Op Saterdag 27 Mei het SUNSEP haar eerste videostroom ( streaming) onderrigsessies aan Natuurwetenskaponderwysers op twee verskillende dorpe buite Stellenbosch uitgesaai. Dit was aanvullend tot die vorige drie kontaksessies wat vroeër...
Stellenbosch University
Hannah en Cheslin – parlement betuig medelye
Die Parlement het Woensdag (31 Mei 2017) sy meegevoel betuig by die dood van ʼn Matiestudent, me Hannah Cornelius, wat die afgelope naweek vermoor is. Mnr Cheslin Marsh, 'n medestudent wat saam met Hannah in Birdstraat, Stellenbosch, gekaap...
Stellenbosch University
Kamermusiekfees 2017 program aangekondig
Die veertiende Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) vind vanaf 30 Junie tot 9 Julie by die Stellenbosch Konservatorium plaas. Die Konservatorium is die tuiste van die Departement Musiek aan die Universiteit van Stellenbosch...
Stellenbosch University
Fakulteit Opvoedkunde vereer sy graduandi
Amper 550 grade is Dinsdag 5 Desember deur Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Opvoedkunde oorhandig. Hierdie getal het agt PhD-kandidate ingesluit. Onder die graduandi was die Fakulteit Opvoedkunde se Aimée van Reenen, die ontvanger van...
Stellenbosch University
Twee US-akademici help hersien BTW-vrygestelde goedere
Die dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, prof Ingrid Woolard, en ekonomieprofessor Ada Jansen van dieselfde fakulteit is aangestel as lede van die paneel wat die huidige lys van...
Stellenbosch University
#USOpedag
#USOpedag Die Universiteit Stellenbosch (US) het tydens sy jaarlikse Opedag op Saterdag, 24 Februarie 2018, sy deure vir voornemende studente uit alle dele van Suid-Afrika oopgegooi. Graad 11- en graad 12-leerders het die geleentheid gekry...
Stellenbosch University
Maties vier Loslitdag
Loslitdag, wat vanjaar sy 23ste jaar beleef, het ’n Suid-Afrikaanse tradisie geword wat die Universiteit Stellenbosch (US) elke jaar heelhartig ondersteun. Dit was daarom gepas dat die universiteitsgemeenskap op Vrydag 7 September die dag...
Stellenbosch University
Toasties for Tummies weereens ʼn sukses
Personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Vrydag (27 Juile 2018) in die Neelsie op die Stellenbosch-kampus byeengekom om 10 000 toebroodjies te berei by die jaarlikse Toasties for Tummies-geleentheid. Mense met...