7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Engineering
Industrie Opedag
Industrie Opedag - Fakulteit Ingenieurswese - Universiteit Stellenbosch
Faculty of Engineering
Etiek-aansoeke
Etiek-aansoeke - Fakulteit Ingenieurswese - Universiteit Stellenbosch
Stellenbosch University
US 'n toonaangewende onderwysinstelling wat inklusief uitreik - Rektor by Eeufees Galadinee
“Die Universiteit Stellenbosch het ʼn toonaangewende hoër-onderwysinstelling geword wat ʼn belangrike bydrae tot menslike ontwikkeling in ons land, op ons vasteland en in die res van die wêreld maak. Ons gegradueerdes is goed gekwalifiseerd...
Stellenbosch University
Die US-Mandela-skakel
Die einde van Julie 2018 – die maand waarin Nelson Mandela deur middel van verskeie sosiale impakaktiwiteite van die Universiteit Stellenbosch (US) vereer is – kondig nie die einde van die Universiteit se inisiatiewe om 'n verskil in die...
Stellenbosch University
Boodskap van die Rektor - assesseringswense en belangrike inligting oor US-ondersteuningsdienste
Beste studente Ek wil graag aan die begin van die November-assesseringstydperk by die Universiteit Stellenbosch (US) alle studente baie sterkte toewens vir die assesseringstydperk, julle finale studies vir die jaar, die skryf van...
Stellenbosch University
Student in maatskaplike werk ontvang PhD op sy 30ste verjaardag
Maandag 5 Desember 2022 was 'n groot dag vir dr Hillary Chibaya. Hy het nie net die verhoog oorgesteek om sy doktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch (US) te ontvang nie, maar hy het ook sy 30ste verjaardag gevier. “Ek is opgewonde om...
Stellenbosch University
US Woordfees bekroon beste produksies en kunstenaars
Die Stellenbosch Universiteitskoor het weer 'n prys ingepalm – dié keer het die koor die WoordTROfees-prys ontvang vir sy optrede tydens die US Woordfees in Maart. Dié prys is aan die koor toegeken in die kategorie vir vokale klassieke...
Stellenbosch University
Voornemende Maties besoek Tygerberg-kampus
Voornemende studente wat in die bevoorregte posisie is om te kan kies by watter universiteit hulle wil studeer vir ʼn loopbaan in gesondheidswetenskappe is deur die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) uitgenooi vir ʼn kort...