7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Las Vegas wink vir Matie-entrepreneurs
’n Reis wat in 2017 in die Universiteit Stellenbosch se Metanoia-koshuis begin het, het gekulmineer in ’n uitnodiging om in 2021 Agenda Las Vegas, ’n handelskou vir straatdrag, in die VSA by te woon. Abdu-Shakoer Baderoen, ’n gegradueerde...
Stellenbosch University
Leerstoel in Gewasbeskerming by Universiteit Stellensbosch sal studente en reeds gekwalifiseerde landboukundiges help oplei
'n Leerstoel vir Gewasbeskerming is vanjaar aan die Universiteit Stellenbosch (US) gestig danksy R10,5 miljoen se ondersteuning van Villa Crop Protection. Die nuwe inisiatief sal navorsing nastreef wat vrae uit die industrie beantwoord...
Stellenbosch University
US student na Universiteit van Cambridge met Gates Cambridge Beurs
Gregor Feierabend, 'n nagraadse student in wiskunde en rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n Gates Cambridge Beurs losgeslaan om sy Mphil-studies in rekenaarwetenskap by die Universiteit van Cambridge te gaan...
Stellenbosch University
Prof Rufus Gouws wen Jan H Marais-prys vir uitstaande bydrae tot Afrikaans
'n Akademikus van die Universiteit Stellenbosch (US), Prof Rufus Gouws, is vanjaar se ontvanger van die Jan H Marais-prys vir sy uitstaande bydrae tot Afrikaans as 'n akademiese taal. Gouws word algemeen as een van Suid-Afrika se voorste...
Stellenbosch University
'n Jaar van rigtinggewing, 'n toekoms van lewering: Prof Deresh Ramjugernath besin oor sy eerste jaar as Rektor
Prof Deresh Ramjugernath vier vandeesmaand een jaar in die amp van Rektor en Visekanselier. Hy besin oor dié tydperk wat op duidelike rigtinggewing en die versterking van die grondslag vir langtermyn-impak gefokus het. Met die klem op...
Stellenbosch University
US 'n 'helder ster' onder institusionele response op pandemie
“Hierdie Universiteit was 'n ware blink ster in die institusionele response van die jaar." So het regter Edwin Cameron, US-Kanselier, Woensdagaand (9 Januarie 2020) tydens die algemene jaarvergadering van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
US vereer top-matriekpresteerders by die eerste Visekanselierstoekennings
ʼn Groep uitsonderlike voorgraadse studente was onlangs die eregaste met die eerste Visekanselierstoekennings aan topmatrikulante in die Universiteit Stellenbosch (US) se Ou Hoofgebou. Die US se Visekanselier en Rektor, Prof Wim de Villiers...