7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Eerste prys vir Tshibalanganda by IMGRAD-konferensie
Muofhe Tshibalanganda, 'n analis by die SAF CT-skandeerder eenheid, het eerste prys gewen vir beste MSc-aanbieding tydens die Imaging with Radiation-konferensie (IMGRAD) 2021, wat van 4-5 Augustus plaasgevind het. Die titel van haar...
Maties Sport
Maties bied 2025 USSA Swemkampioenskap aan
Maties het Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se jaarlikse s wemkampioenskap in Stellenbosch aangebied , waar topstudenteswemmers van reg oor die land bymekaargekom het vir twee dae se intense mededinging, persoonlike beste prestasies...
8ste Afrikadag-lesing
Sluit by ons aan vir die 8ste jaarlikse Afrikadag-lesing deur die bekroonde skrywer, geskiedkundige en kulturele kritikus, dr Panashe Chigumadzi.
Responsibility Centre Operations and Finance
Ondersteuning van die plekke waar ons leer: Fasiliteitsbestuur verander naam na Kampusontwikkeling, Infrastruktuur en Dienste (CDIS)
Ondersteuning van die plekke waar ons leer: Fasiliteitsbestuur verander naam na Kampusontwikkeling, Infrastruktuur en Dienste (CDIS)
Stellenbosch University
Nuwe MSc-graad gee koskundiges kans om oor voeding- en voedselsekerheid te leer
Twee fakulteite span saam om nuwe nagraadse program aan te bied 'n Nuwe meestersgraadprogram aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal beleidmakers en mense in nie-regeringsorganisasies help om ingeligte besluite te kan maak oor kwessies...
Stellenbosch University
Oorbrug vastelande en verskuif denke, uit Parys
Ons stel graag 'n dinamiese Matie bekend wat uit die hartjie van Europa groot dinge vermag. Sine Maphumulo woon in Parys, waar sy haar professionele passie vir finansiering met haar toewyding aan inklusiewe ontwikkeling kombineer. Sy is ook...
Stellenbosch University
Hoe om te registreer
Daar is twee verskillende maniere beskikbaar waarvolgens jy amptelik as student van die Universiteit in Januarie 2018 kan registreer. Dit is as volg: Selfregistrasie (e-registrasie) Registrasieproses in NARGA op die Stellenbosch-kampus, of...
Stellenbosch University
Innovasie in die inligtingsera
Hoe kan besighede en universiteite saamwerk om innovasie te bevorder, waarde te skep en veerkragtiger gemeenskappe te bou? Dit was die hoofonderwerp tydens die gesprek onder leiding van die Direkteur van die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
MGD skep ʼn getransformeerde studente-ervaring vir Maties
Die jaar 2018 het baie opwinding vir die Universiteit Stellenbosch (US) en Maties Gemeenskapsdiens (MGD), wat in die Afdeling Sosiale Impak gehuisves word, ingehou. Personeel en studente het nie net Mandela se 100ste verjaardag gevier nie...
Stellenbosch University
US gedenk Jeugdag met Roete vir Sosiale Geregtigheid
Om Jeugdag te gedenk, het prof Thuli Madonsela, bekleër van die navorsingsleerstoel in sosiale geregtigheid in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid, saam met Dwarsrivier Toerisme en Visit Stellenbosch 'n Roete...