7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US en edX sluit vennootskap om toegang tot hoë-gehalte aanlyn onderwys te verbreed
Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig met trots sy vennootskap met edX, een van 2U, Inc. se voorste aanlynleerplatforms ter wêreld, aan. Net soos van die wêreld se beste akademiese instellings, NRO's en organisasies, sal die US nou as...
Stellenbosch University
Regstreekse videovoer van die Rektor en die Libertas Koor na Duitsland – ’n eerste vir die US
Toe die Duitse tegnici ons laat weet het dat daar nog net vyf minute oor was voor ons regstreeks sou uitsaai, het ons geweet dat die spanwerk en beplanning vir die videovoer van die Rektor en die Libertas Koor regstreeks na Duitsland vrugte...
Stellenbosch University
Insekte kruip onder Nomakholwa Stokwe se vel
Insek-navorser gekies vir die African Academy of Science Affiliate-program Teen die tyd wat dr Nomakholwa Stokwe skool verlaat het, het sy nog geen idee gehad dat insekte of nematodes (rondewurms) ʼn moontlike studieveld kon wees nie, wat...
Stellenbosch University
Leerders maak US trots by Ekspo vir Jong Wetenskaplikes
Skoolleerders wat hul navorsingsprojekte onder die Stellenbosch Universiteit Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) in die Fakulteit Opvoedkunde geslyp het, het weggestap met 'n reeks medaljes en pryse tydens 'n onlangse internasionale kompetisie...
Stellenbosch University
Heelwat nuwighede op Woordfees 2020
Die Toyota US Woordfees het Maandagaand (18 November) nie net sy program vir volgende jaar se fees bekendgestel nie, maar ook heelwat nuwighede aangekondig. Daar is ʼn nuwe tema, logo, borg én programsegmente. Die fees word vanaf 6 tot 15...
Stellenbosch University
Graduatus wil mense en masjiene beter laat saamwerk
Dale Sparrow, 'n doktorale graduatus van die Universiteit Stellenbosch (US) was nog altyd geïnteresseerd in hoe goed in die wêreld werk en om oplossings vir verskillende probleme te vind. Dit is dus geen wonder dat sy doktorale navorsing...
Stellenbosch University
Maggie Laubser-kunsversameling gedigitaliseer
Die Universiteit Stellenbosch (US) Museum het sy aansienlike Maggie Laubser-kunsversameling gedigitaliseer. Dít bied navorsers op enige plek ter wêreld nou toegang tot hierdie ryke versameling van een van Suid-Afrika se voorste kunstenaars...
Stellenbosch University
US werk saam met top Franse sakeskool
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy reputasie as 'n belangrike strategiese en internasionale rolspeler in hoër onderwys gestand gedoen toe die Universiteit 'n vennootskap met die wêreldbekende Franse sakeskool, SKEMA, van stapel...
Stellenbosch University
Matie se bekroonde eetbare strooitjies help die omgewing
Haar passie vir omgewingsvolhoubaarheid het onlangs 'n tweedejaar Chemiese Ingenieurswese-student van die Universiteit Stellenbosch (US) 'n groot kontantprys in die sak gebring. 'n Inskrywing op Facebook oor 'n seeskilpad met 'n...
Stellenbosch University
US en fiksheidsonderneming hou eerste virtuele sport- en welstanddag vir #Move4Food
Die Universiteit Stellenbosch het kragte saamgesnoer met 'n virtuele gesondheids- en fiksheidsonderneming, JEFF Fitness, om die eerste virtuele sport- en welstandsdag aan te bied in die hoop om 'n nuwe wêreldrekord op te stel vir...