7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Akademie vir Wetenskap en Kuns versoek nominasies vir Jan H Maraisprys 2024
Die Jan H Maraisprys verleen erkenning aan 'n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur werk en publikasies op hoë vlak en gehalte in Afrikaans. Dit kan aan ʼn instansie of individu toegeken word. Die Jan H Maraisprys, vanjaar...
Stellenbosch University
Fakulteit AgriWetenskappe verwelkom HORTGRO Science as nuwe intrekker by Welgevallen
Die daknatmaakseremonie van HORTGRO Science se nuwe kantore op die Welgevallen Proefplaas op 22 Februarie het 'n nuwe era vir die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe en vir die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf in die breë...
Stellenbosch University
Registrasie en verwelkoming – wat jy moet weet
Belangrike inligting oor registrasie, studentegelde en finansiële bystand van die Universiteit Stellenbosch is nou beskikbaar vir alle nuweling en huidige studente. BELANGRIKE INLIGTING VIR NUWELINGSTUDENTE: Verwelkomingsprogram: besoek www...
Stellenbosch University
US vier Afrikadag
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal vanjaar weer Afrikadag op 25 Mei vier ná 'n week propvol aktiwiteite op sy verskillende kampusse van 20 tot 24 Mei. “Ons moedig personeellede, studente en belanghebbendes op en om Stellenbosch aan om...
Stellenbosch University
Nuwelinge is hier!
Meer as 5 000 nuwelingstudente sak hierdie week op Stellenbosch toe om hul akademiese reis by die Universiteit Stellenbosch (US) te begin. Die Universiteit se verwelkomingsprogram vir nuwelinge skop amptelik vandag (24 Januarie) om 16:30 af...
Stellenbosch University
Nuwe webwerf vir US Regsdienste
Die Universiteit Stellenbosch se Regsdienste spog met ’n splinternuwe webblad. Volgens Gerhard Lipp, Senior Direkteur: Regsdienste, was die vorige webblad “verouderd” en was dit tyd om dit te verfris om die beduidende veranderinge en...
Stellenbosch University
Bekendmaking van nuwe B.1.1.529-variant (Omikron)
Die Universiteit Stellenbosch (US) neem met besorgdheid kennis van die kritiek wat op sosiale media geopper is oor die bekendmaking van die nuwe Covid-19-variant, B.1.1.529 (Omikron) deur die US-navorser, prof Tulio de Oliveira. De...
Stellenbosch University
Kom ons trek maroen aan en verwelkom die Absa Cape Epic-deelnemers op Coetzenburg
Die Universiteit Stellenbosch (US) is die naweek gasheer vir die Absa Cape Epic, die grootste bergfietswedren in sy soort ter wêreld – by ʼn wedrendorpie wat spesiaal vir die geleentheid opgerig is op die Coetzenburg-sportgronde....
Maties Sport
Maties Sport Jaarverslag 2024: Vier impak, inspirasie vir die toekoms
Maties Sport deel met trots sy 2024-jaarverslag, wat ‘n jaar van merkwaardige groei, veerkragtigheid, moeilike tye en prestasie oor alle sfere van universiteitsport aan die Universiteit Stellenbosch vaslê. Hierdie publikasie weerspieël ons...
Library
Wees BOLD by die 2026 Biblioteeksimposium
In Oktober 2026 sal die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens kollegas uit die biblioteek- en inligtingsektor van regoor die wêreld verwelkom by die 17de Universiteit Stellenbosch Biblioteeksimposium, wat van 20–22...