7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 5 Mei 2026
Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig. Dit is maklik om te kan sê wat ons waardes is
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 12 Mei 2026
Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig. Dit is maklik om te kan sê wat ons waardes is
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 11 Mei 2026
Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig. Dit is maklik om te kan sê wat ons waardes is
Stellenbosch University
Deeltydse konsultantposte beskikbaar
Nagraadse studente wat by die Universiteit Stellenbosch (US) geregistreer is, word uitgenooi om aansoek te doen om deeltydse konsultantposte by die US Taalsentrum se Skryflaboratorium. Hierdie poste is beskikbaar vir 2017. Aansoeke van M-...
Stellenbosch University
Personeel uitgenooi na gesprek oor transformasie netwerk
Die Suid-Afrikaanse Universiteitspersoneel Netwerk vir Transformasie - South African Universities Staff Network for Transformation (SAUSNeT) – is op 20 November 2016 tot stand gebring in reaksie tot die voortslepende krisis in die Hoër...
Stellenbosch University
Wetenskapskafee oor die evolusie van velkleur
Watter velkleur was ons oervoorouers toe hulle meer as twee miljoen jaar gelede uit Ekwatoriaal-Afrika weggetrek het om die res van die wêreld te bevolk? Wit, bruin, swart, geel? Op Vrydag 11 Maart 2016 ondersoek dr. Lester Davids, 'n...
Department of Journalism
Toelaag van meer as R20 miljoen vir CINIA
R20 miljoen-toelaag: Die Universiteit Stellenbosch se CINIA het meer as R20 miljoen van Kanada se IDRC ontvang om 'n wêreldwye inisiatief teen disinformasie te lei. Globale samewerking: Die projek verenig kundiges van Afrika, Asië, Latyns...
Stellenbosch University
US vier Jeugdag met heuglike Sosiale Geregtigheid-staptog
Die elemente het goed saamgewerk vir 'n heuglike Sosiale Geregtigheid-staptog op Jeugdag, 16 Junie toe 'n groep van meer as 60 geesdriftige stappers die koue getrotseer het vir 'n goeie saak. Ná 'n week van onophoudelike reën op...
Stellenbosch University
SUNScholar eerste op Afrika ranglys
SUNScholar, die institusionele bewaarplek van die Universiteit Stellenbosch, het pas die eerste posisie in Afrika behaal volgens die Julie 2016 uitgawe van die wêreld ranglys van oop toegang navorsingsbewaarplekke. Die rangorde word bepaal...
Stellenbosch University
Nuwe Selfhelp.sun.ac.za webtoepassing om studentesteundienste te verbeter
Met die bekendstelling van Selfhelp.sun.ac.za, ʼn omvattende webtoepassing wat ontwerp is om toegang tot noodsaaklike hulpbronne en voorligting te vereenvoudig, het die Universiteit Stellenbosch beduidende vordering gemaak met die...