7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US vier 15 jaar van internasionale netwerke
Verteenwoordigers van vennoot-universiteite regoor die wêreld het weer vanjaar die byeenkoms van die Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerke (SIAN) by Universiteit Stellenbosch (US) bygewoon. Die vergadering wat fokus op...
Stellenbosch University
Verdraagsaamheid uiters belangrik in ʼn demokrasie
Behoort ons altyd verdraagsaam te wees teenoor sienings en optrede van ander mense? Beteken verdraagsaamheid dat ons dinge waarmee ons heeltemal verskil moet aanvaar of duld? Is daar grense aan die kontroversies wat ons bereid is om te duld...
Stellenbosch University
Trueman Goba ontvang eredoktorsgraad
Trueman Goba, industrieleier, mentor van jong ingenieurs en leier op die gebied van transformasie in die ingenieursbedryf, het die graad Doktor in die Ingenieurswese (DIng), honoris causa, op 20 Maart 2018 van die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Meer oor US100 #Move4Food
1. Waarom die US100 #Move4Food-veldtog? Die Move4Food-veldtog spruit uit ons suksesvolle #US99-veldtog, wat daarop uit was om studenteskuld te verlig. Met daardie projek het ons meer as R1 miljoen ingesamel sodat van ons graduandi die...
Stellenbosch University
Lees in laerskool moet nasionale prioriteit wees – opvoedkunde-kenner
Die probleem van laerskoolleerders wat nie kan lees nie moet as 'n nasionale krisis verklaar word én behoort 'n nasionale prioriteit te wees wat ook beduidende hulpbronne benodig. Só het dr Nic Spaull van die navorsingsgroep vir Sosio...
Stellenbosch University
AFRICAN SUN MeDIA beveg armoede en ongeletterdheid op Mandela-dag
In 'n poging om 'n positiewe impak op die samelewing te maak en om lewens te verander, lei AFRICAN SUN MeDIA 'n projek om gratis bundels te verskaf om gebruik te word vir die onderrig van kinders wat vasgevang is in armoede in die informele...
Stellenbosch University
Sluit aan by prof Thuli Madonsela om studente in finansiële nood te help
Prof Thuli Madonsela, bekleër van die Regsfakulteittrust se navorsingsleerstoel in maatskaplike geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), neem aksie om geld in te samel vir studente uit werkersklas en middelklas huishoudings wie...
Stellenbosch University
Verdraagsaamheid uiters belangrik in ʼn demokrasie
Behoort ons altyd verdraagsaam te wees teenoor sienings en optrede van ander mense? Beteken verdraagsaamheid dat ons dinge waarmee ons heeltemal verskil moet aanvaar of duld? Is daar grense aan die kontroversies wat ons bereid is om te duld...
Stellenbosch University
Maties-wynklub – Kom ons klink 'n glasie
Sedert sy ontstaan in 2020 het die Maties-wynklub alumni regoor Europa en Suid-Afrika met mekaar verbind. Met ons aanlynwynproeë kon ons as vriende en familie byeenkom om die wonderlike stories wat ons oor Stellenbosch het te vier terwyl...
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 4 Mei 2026
Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig. Dit is maklik om te kan sê wat ons waardes is