7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Baanbrekende navorsing van die 13de Afrika-spele ondersoek die lewe na sport vir atlete.
Die 13de Afrika-Spele, wat van 8–23 Maart 2024 in Accra, Ghana, aangebied is, het meer as 5 000 atlete van regoor die vasteland bymekaargebring om elite-prestasie, eenheid en sportuitnemendheid te vier. Met 29 dissiplines wat vertoon is...
Stellenbosch University
Uitnodiging: Steven Robins se Letters of Stone bekendstelling
Penguin Random House nooi u uit na die bekendstelling van Letters of Stone deur Steven Robins en die uitstalling 'The Chair' deur Greer Valley. In Letters of Stone reis Steven Robins op die spoor van sy pa se familie in suidelike Afrika...
Stellenbosch University
200+ TygerMaties vang graad
Meer as 200 studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Universiteit Stellenbosch, ontvang vandeesweek kwalifikasies by Maart-gradeplegtighede in Stellenbosch. "Hartlik geluk met die kwalifikasie wat jy verwerf...
Stellenbosch University
Tuiskoms-naweek in volle swang
"Hulle sê eenmaal ʼn Matie, altyd ʼn Matie – of hoe? Dis beslis vir my die geval. Dis hier waar ek die grondslag gekry het wat vir my deure in my loopbaan oopgemaak het." Dit was die woorde van prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier...
Stellenbosch University
BSc alumni: Voorpunt-wetenskap en goeie herinneringe
'n Handjie vol BSc-alumni en hul gesinne is onlangs getrakteer op een van twee begeleide toere: een van die laboratorium in die Department Fisika waar met vasgevangde ione geëksperimenteer word; of die ander na die werk wat onder die...
Stellenbosch University
Voedsame patat-en-sjokoladesmeer: Matie-studente kom tweede in internasionale kompetisie
S'coolBeans, 'n voedsame sjokoladesmeer wat onder meer soetpatat en suikerboontjies bevat, het aan voedselwetenskap-studente van die Universiteit Stellenbosch 'n tweede plek besorg in 'n internasionale produkontwikkelingskompetisie. Die...
Stellenbosch University
BCom (Internasionale Besigheid) studente berei voor vir globale uitruil avontuur
Terwyl die eerste semester ten einde loop en Stellenbosch begin inkruip vir die jaarlikse winterslaap, berei verskeie studente van die Universiteit Stellenbosch voor vir die volgende opwindende stap in hul akademiese reis – 'n...
Stellenbosch University
Studente van US gekies vir gesogte Africa United Youth Orchestra-uitvoering by Carnegie Hall
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Musiek is trots om aan te kondig dat ses van sy talentvolle studente gekies is om by die Africa United Youth Orchestra (AUYO) aan te sluit vir 'n geskiedkundige optrede by Carnegie Hall in...
Stellenbosch University
Stellies Shake Out omskep Donderdagaande in gemeenskapsavontuur
Elke Donderdagaand om 18:00 kom tientalle hardlopers, toegerus met koplampe, by Coetzenburg-sentrum in Stellenbosch byeen vir hul weeklikse roetedraf (trail run). Dit is die Stellies Shake Out, ʼn inisiatief wat gegroei het van ʼn klein...
Stellenbosch University
Kom geniet Tuiskoms 2017
As 2017 jou reeds onderkry, moenie bekommerd wees nie! Die Alumni-kantoor het net die regte doepa vir jou: die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Tuiskoms en Familienaweek, wat vanaf 2 Maart tot 6 Maart op Stellenbosch gehou word. Dit...