7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Onsigbare” goud steeds in sulfiedminerale van Witwatersrandse uitskothope
'n PhD-student in geometallurgie by die Universiteit Stellenbosch (US) het getoon dat daar steeds 'n aansienlike hoeveelheid “onsigbare" goud − ontoeganklik met tradisionele herwinningsmetodes − in sulfiedminerale in die mynuitskothope in...
Stellenbosch University
Johan de Villiers terug op US verhoog met Verdi Requiem
Kunstenaars en musici: Hlengiwe Makhwanazi (sopraan), Minette du Toit-Pearce (mezzo-sopraan), Luvo Maranti (tenoor), Conroy Scott (bariton), 100 oud-Libertaskoorlede en orkes van 50 professionele instrumentaliste met Petri Salonen...
Stellenbosch University
Nóg topmatrieks van 2021 kies Maties
Die Universiteit Stellenbosch (US) wil die beste talent lok. En te oordeel na die eerstejaarinname van 2022, kry die instelling dít ongetwyfeld goed reg. Benewens Ulrich le Roux, Suid-Afrika se toppresteerder in die Nasionale Senior...
Department of Mechanical and Mechatronic Engineering
Fakulteit Ingenieurswese stap in “’n Toekoms na Waterstof”
Die US se eerste Groen Waterstof Simposium by STIAS het akademiese en bedryfsleiers soos ENERTRAG verenig om Suid-Afrika se waterstofekonomie te bevorder. Die geleentheid, gelei deur dr. Gerrit Ter Haar, het hoofpraatjies en...
Maties Sport
Maties-skaakspeler maak internasionale debuut
Simamnkele Hemeni, ’n tweedejaar internasionale studies-student aan die Stellenbosch Universiteits, is ingesluit in die Universiteite Sport Suid-Afrika (USSA) se skaakspan vir die FISU Mind Games Wêreld Universiteitspele, wat van 25-27...
Stellenbosch University
Herwinning tel
Die Universiteit Stellenbosch is baie trots op die herwinningstatistiek by die verskillende kampusse. Op hierdie stadium word meer as 80% van al die algemene afval op die Stellenbosch-, Tygerberg- en Bellville Park-kampus vir herwinning...
Stellenbosch University
Diensfooi vir US se aandpendeldiens opgeskort
Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch het gistermiddag (28 Februarie 2019) besluit om die instelling van ’n diensfooi vir die aandpendeldiens op die Stellenbosch-kampus op te skort ná ’n vergadering met die Studenteraad (SR). Die...
Stellenbosch University
Diensfooi vir US se aandpendeldiens opgeskort
Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch het gistermiddag (28 Februarie 2019) besluit om die instelling van ’n diensfooi vir die aandpendeldiens op die Stellenbosch-kampus op te skort ná ’n vergadering met die Studenteraad (SR). Die...
Stellenbosch University
Rapport redakteur spreker by jaarlikse Konvokasievergadering
Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, is die gasspreker by die jaarlikse Konvokasvergadering van die Universiteit Stellenbosch (US) wat op Donderdag 14 November 2019 by die Adam Small Teaterkompleks in Stellenbosch plaasvind. Die...
Stellenbosch University
Max du Preez, regter Albie Sachs sprekers tydens eerste Anton Lubowski-gedenklesing
Die politieke kommentator Max du Preez en regter Albie Sachs is die hoofsprekers by die eerste Anton Lubowski-gedenklesing wat op die 30ste herdenking van sy dood by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid gehou sal...