7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ross Universiteit Skool van Veterinêre Medisyne teken eerste toelatings-ooreenkoms in SA met US
Die Skool van Veterinêre Medisyne van Ross Universiteit (RUSVM) het aangekondig dat dit ʼn wetlike toelatingsooreenkoms met die Universiteit van Stellenbosch onderteken het. Dié ooreenkoms, ʼn eerste van sy soort tussen RUSVM en ʼn Suid...
Stellenbosch University
Kommunikasie: US-koshuise
17 Maart 2023Voorgestelde aanpassings in verhouding van plasing van mans en vroue in US-koshuise op hoofkampusBeste kollegas en studenteDie persentasie vrouestudente wat aan die Universiteit Stellenbosch studeer, het die afgelope twee...
Stellenbosch University
Maties maak 'n verskil tydens verwelkomingsweek
Sowat vyf duisend nuwe studente word elke jaar by die Universiteit Stellenbosch verwelkom. Die verwelkoming, ʼn jaarlikse tradisie, skop af in verwelkomingsweek en stel studente bloot aan ʼn goed gebalanseerde studentelewe. ʼn Sosiale Impak...
Stellenbosch University
In gesprek met Patience Badze
“Innoveerder", “entrepreneur" en “bemarkingspesialis" is van die woorde wat Patience Badze gebruik om haarself te beskryf. Patience is 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), wat tans in Kanada woon. Sy is passievol daaroor om...
Stellenbosch University
US Woordfees 2016 ’n fees der feeste
Die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees 2016 was 'n fees van ongekende hoogtepunte en sukses. Saartjie Botha, feesdirekteur, sê die rekordgetal kaartjies wat verkoop is, is bewys die fees dien 'n gemeenskap met 'n warm hart vir die...
Stellenbosch University
US-alumnus se herwinningsmaatskappy is 'n wenner
Van herwinning in die koshuis aan die Universiteit Stellenbosch (US) tot hoof uitvoerende beampte van 'n bekroonde afval-herwinningsmaatskappy. Ontmoet US alumnus Matthew Haden wat hard aan die werk is om uitdagings rondom afvalbestuur in...
Stellenbosch University
Raad neem kennis van Kriegler-paneel Se verslag, handhaaf Wilgenhof-besluit
VERKLARING DEUR DIE RAAD VAN DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het vandag die Kriegler-paneel se verslag oorweeg. Die onafhanklike paneel, onder voorsitterskap van oudregter Johann Kriegler, het...
Stellenbosch University
Naspers borg twee Mandaryns-dosente by US, kondig Chinese ambassadeur aan
Die Chinese ambassadeur in Suid-Afrika, sy eksellensie Lin Songtian, het vanmiddag (Vrydag 10 November) aangekondig dat Naspers twee addisionele Mandaryns-dosente uit China vir 5 jaar by die Universiteit Stellenbosch (US) gaan borg. Die...
Stellenbosch University
Mediese studente gaan 902 km fietsry om ‘vriende te help dokters word'
'n Groep mediese studente van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan van 1 tot 8 Desember 2018 'n ambisieuse 902km fietstoer van Vioolsdrift aan die Namibiese grens tot by Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, aanpak. Op...
Stellenbosch University
Die beëindiging van staatloosheid ’n kwessie van maatskaplike geregtigheid vir die akademie
Tien miljoen mense in die wêreld het geen nasionaliteit nie. Dít het die Verenigde Nasies se Hoë Kommissaris vir Vlugtelinge (UNHCR) in 2014 die veldtog #ibelong vir die beëindiging van staatloosheid van stapel laat stuur. Die Universiteit...