7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Navorsing behoort sosiale geregtigheid, menswaardigheid te bevorder
Navorsing, veral sosiaal-wetenskaplike studies, moet daarop gemik wees om sosiale geregtigheid en menswaardigheid te bevorder. Só het prof Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die navorsingsleerstoel vir Historiese Trauma en Transformasie...
Stellenbosch University
US wil verskil maak met nuwe navorsingsverslag
Die jongste uitgawe van die bekroonde publikasie Navorsing by die Stellenbosch Universiteit van die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is vandeesweek amptelik bekendgestel. Die tema van vanjaar se...
Stellenbosch University
US vier 10 jaar van internasionale beweging deur doelgerigte vennootskappe
Studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) sal weer eens Mandeladag met verskeie projekte en inisiatiewe vier. Vanjaar is die tienjaar-herdenking van Mandeladag as ʼn internasionale beweging wat ‘n beroep doen op mense om...
Stellenbosch University
US ondersteun poging om hawelose mense te help
Teen ’n skamele R10 kan jy ’n verskil maak in die lewe van ’n hawelose persoon. Die Universiteit Stellenbosch (US) het kragte saamgesnoer met Stellenbosch Munisipaliteit ter ondersteuning van Heartflow, ’n Stellenbosse organisasie sonder...
Stellenbosch University
UITNODIGING NA SKOLE-INTERAKSIE FORUM
Hiermee 'n uitnodiging na die volgende vergadering van die Skole-interaksie Forum wat sal plaasvind op Donderdag 19 Mei 2016 vanaf 09:00 – 12:30 by iThemba 2, Afrika Sentrum vir MIV/VIGS Gebou. In opvolging van die Forum se vorige...
Stellenbosch University
Verkiesing van US Raadslid vir die termyn 4 November 2016 tot 1 April 2020
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch is in die pers in kennis gestel dat 'n vakature ontstaan het as gevolg van die bedanking van adv JC (Jan) Heunis, wat deur die Konvokasie vir die termyn 02 April 2016 tot 01 April...
Stellenbosch University
Nuweling-Maties reik uit
Pret vir 'n goeie doel was vandeesweek aan die orde van die dag toe duisende nuwelingstudente 'n tree nader daaraan gegee het om ware Maties te word. Hulle het hulself ingespan ter ondersteuning van die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Stellenbosch University
Nuwe begin vir NGIK
Die Nagraadse en Internasionale Kantoor (NGIK) ondergaan vanaf 1 Oktober 'n gedaanteverwisseling en word herorganiseer in twee kantore, Universiteit Stellenbosch Internasionaal (USI) en 'n Nagraadse Kantoor wat deel vorm van die Afdeling...
Stellenbosch University
Nog twee nGAP poste vir die US
Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) het onlangs die implementering van Fase 3 van die nGAP-program aangekondig en twee posisies (uit 53 posisies nasionaal) is aan Stellenbosch Universiteit toegeken. Hierdie twee posisies...
Stellenbosch University
Fakulteit Teologie Winterskool
Die Winterskool wat jaarliks deur die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, aangebied word, vind vanjaar van Dinsdag 13 Junie tot Donderdag 15 Junie plaas en handel oor die tema Hervorming van die Kerk, Samelewing en Mense. In die...