7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
AvOL 2019 Konferensie Hoofsprekers - Dr Joy Mighty en Prof Geo Quinot
Die Universiteit Stellenbosch se interne Akademieskap van Onderrig en Leer Konferensie (AvOL) vind plaas tussen 28 en 30 Oktober 2019 by die Lord Charles Hotel in Somerset Wes. Die konferensie word gehou oor twee dae, naamlik 29 en 30...
Stellenbosch University
Ekonomie vier 100+ jaar met sosiale impak-uitstalling
Die Departement Ekonomie van die Universiteit Stellenbosch, wat sy 100+ bestaansjare vier, het onlangs die eerste sosiale impak-uitstalling gehou. Dit was 'n inisiatief van prof Prof Rachel Jafta, 'n lid van hierdie Departement. Om die...
The Postgraduate Wrap Around Support 2026
Die Nagraadse Kantoor (NGO), in vennootskap met die Harry Crossley-stigting, bied hierdie reeks omvattende ondersteuningswerkswinkels aan vir finalejaar
Stellenbosch University
ABSA belê R5 miljoen in 'n beursprogram vir Maties in 2017
'n Belegging van R5 miljoen van Absa Bank as deel van 'n beursprogram aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal in 2017 geleenthede vir talle talentvolle en verdienstelike studente bied. Absa het Woensdagoggend (21 Junie) by 'n...
Stellenbosch University
Maties on the Move
Naas die Wes-Kaap, is Gauteng die Universiteit Stellenbosch (US) se grootste toevoerprovinsie. Tog daag slegs 30% van Gautengse studente wat voorwaardelik toegelaat is uiteindelik op om te registreer. Daarom het die Afdeling Studentetoegang...
Stellenbosch University
US wenners van bierbrou-intervarsity
Die jaarlikse Anheuser-Busch Inbev (AB-Inbev), formeel die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB), se intervarsity bierbrouery- en bierproe-kompetisie is op die naweek van 23 tot 25 Augustus in Bloemfontein gehou. Die kompetisie is gesamentlik...
Stellenbosch University
ABSA belê R5 miljoen in 'n beursprogram vir Maties in 2017
'n Belegging van R5 miljoen van Absa Bank as deel van 'n beursprogram aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal in 2017 geleenthede vir talle talentvolle en verdienstelike studente bied. Absa het Woensdagoggend (21 Junie) by 'n...
Stellenbosch University
Prof Thuli en ondersteuners sweet vir #Action4Inclusion
Prof Thuli Madonsela, die eerste direkteur van die nuutgestigte Sentrum vir Sosiale Geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch, en 'n groep ondersteuners vir die #Action4Inclusion (#A4I)-veldtog het Saterdag (3 Februarie) die...
Stellenbosch University
Nuwe Maties Coffee Hub: 'n mengelmoes van tradisie, innovasie en plaaslike entrepreneurskap
Maties Winkel het die wêreld van koffie betree met 'n nuwe Maties Coffee Hub wat tradisie en innovasie vier. Die Universiteit Stellenbosch (US) se ikoniese Maties Winkel bied van 1 Maart 2024 'n unieke koffie-ervaring met die eerste Maties...
Maties Sport
Maties Hokkie spog nou met drie astroturfs
Maties Hokkie het weer sy hokkie-aanbod uitgebrei deur ‘n derde astroturf by hul fasiliteit te voeg en atlete amptelik in Augustus vanjaar na hul fasiliteite uitgenooi. Hierdie astroturf het ‘n werklikheid geword, danksy die waardevolle...