7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Maties Sport ontvang toekenning van Cape Epic
Die Universiteit Stellenbosch se Coetzenburg-sportvelde is as die beste venue van die 2019 Absa Cape Epic aangewys. Mnr. Jerry Laka, Direkteur: Maties Sport, het die toekenning namens die US ontvang. Dag 5 het op die Vrydag by Coetzenburg...
Stellenbosch University
Matie Gemeenskapsdiens bou doelgerigte vennootskappe
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Matie Gemeenskapsdiens – wat in die Afdeling vir Sosiale Impak gesetel is – het vanjaar baie goeie vordering gemaak om doelgerigte vennootskappe te bou as deel van sy aktiwiteite vir Mandelaweek 2019...
Maties Sport
V&A met nuut aangestelde algemene sekretaris van USSA Sokker, Ellroy Smith
V: Ellroy, geluk met jou aanstelling as algemene sekretaris van USSA Sokker. Hoe voel jy oor die aanstelling en hoe gaan dinge tot dusver op die komitee? A: Dit is ’n opwindende tyd en ek sien uit na die uitdaging en om ’n bydrae tot USSA...
Stellenbosch University
Werkersdag: Die opkoms van die algoritmiese baas
Werkersdag is op 1 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian fokus die Dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid, prof Nicola Smit, op die gebruik van groot data en generatiewe kunsmatige intelligensie (GenAI) om die...
Stellenbosch University
Protesoptog op Dinsdag 15 Maart 2016
Die kampusgemeenskap word in kennis gestel van 'n byeenkoms op die Rooiplein tydens middagete op Dinsdag 15 Maart 2016 en 'n optog daarvandaan na die Admin B-gebou waar 'n memorandum om 14:00 aan die Universiteit oorhandig sal word. Die...
Stellenbosch University
Huldigingsbundel vir prof. Herbert Ernst Wiegand
Op Vrydag 5 Februarie 2016 is daar 'n spesiale leksikografiekollokwium ter ere van prof. Herbert Ernst Wiegand, emiritusprofessor van die Universiteit van Heidelberg, Duitsland gehou wat onlangs sy tagtigste verjaardsdag gevier het. Dit het...
Stellenbosch University
Leerders baat by vakansieprogram
Maties Sport is daartoe verbind om geleenthede vir positiewe interaksie tussen US-studente, US-personeellede en plaaslike gemeenskappe te bevorder. ’n Groep van 42 leerders van skole in die Stellenbosch-gemeenskap het in Junie ’n vier dae...
Stellenbosch University
Regter Dennis Davis sê howe alleen kan nie die planeet red nie
Oudregter Dennis Davis was die hoofspreker by 'n kollokwium op 28 Junie 2025 by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid oor klimaatsveranderings en regspleging. Die geleentheid is gesamentlik aangebied deur die...
Stellenbosch University
#helloMaties - Jippie!!!
Die Universiteit Stellenbosch (US) vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar,en is een van die oudste universiteite in Suid-Afrika. Die Universiteit het op 2 April 1918 tot stand gekom toe die Victoria Kollege, wat in 1886 gestig is, amptelik as...
Stellenbosch University
AvOL 2019 Konferensie Hoofsprekers - Dr Joy Mighty en Prof Geo Quinot
Die Universiteit Stellenbosch se interne Akademieskap van Onderrig en Leer Konferensie (AvOL) vind plaas tussen 28 en 30 Oktober 2019 by die Lord Charles Hotel in Somerset Wes. Die konferensie word gehou oor twee dae, naamlik 29 en 30...