7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Doktorale graduatus se liefde vir US is “diep en kompleks”
Al mag dr Calvin Ullrich (28) dalk nie seker wees waar sy loopbaan hom in die toekoms mag lei nie, weet hy verseker dat hy eendag na die Universiteit Stellenbosch (US) móét terugkeer. Die US is sy tuiste, al het hy 'n “diepe en komplekse"...
Stellenbosch University
Nelson Mandela en Ubuntu
Nelson Mandela en Ubuntu DIE Universiteit Stellenbosch Museum, in vennootskap met die Nelson Mandela Museum, het op Vrydag, 26 Julie 2019, die vierde jaarlikse Nelson Mandela Kollokwium aangebied. Die kollokwium, met die tema “Nelson...
Stellenbosch University
#USVroue: Samantha Walbrugh-Parsadh – “Skep geleenthede waar ander struikelblokke sien”
Deesdae kan geen land óf instelling meer in afsondering funksioneer nie. Daarom prioritiseer tersiêre instellings internasionalisering om hulle profiel en reputasie te bou, en die Universiteit Stellenbosch (US) is geen uitsondering nie. As...
Stellenbosch University
UCM besoek PPC De Hoek Fabriek
UCM lid, Riaan Combrinck, en 10 voorgraadse Siviele Ingenieurs studente van Stellenbosch Universiteit het industrie vernoot PPC se De Hoek sement fabriek naby Piketberg besoek. Die besoek het afgeskop met ʼn aanbieding oor die agtergrond...
Stellenbosch University
#HelloMaties - Aan die verloorkant?
Studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het toegang tot 'n omvattende reeks ondersteunings- en ontwikkelingsdienste wat deur die Sentrum vir Studentevoorligting en Ontwikkeling (SSVO) aangebied word. Hierdie dienste word deur 'n...
Stellenbosch University
Alumni Teleton 2016 skop af
Dit is weer tyd vir die Alumni-kantoor se jaarlikse Teleton - so verwag 'n oproep tussen 5 en 13 September. ’n Span van senior studente sal jou en ander alumni tydens die Teleton bel. Ons is seker dat jy sal kan empatiseer met hulle huidige...
Faculty of Engineering
Wiskunde-uitblinkers sluit by die 2026 Ingenieurskohort aan
Eerstejaar-ingenieurstudente wat 90% of hoër vir Wiskunde in die 2025 finale skooleksamen behaal het. Studente van regoor Suid-Afrika wat ingenieurswese aan die Fakulteit Ingenieurswese, Universiteit Stellenbosch, studeer.
Stellenbosch University
Kampusgemeenskap onthou Hannah Cornelius, ander oorlede studente
Op Vrydag (2 Junie) het die Rektor en Visekanselier, Prof Wim de Villiers, 'n boodskap aan studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) gestuur na aanleiding van voorvalle die afgelope twee weke, waarin twee matiesstudente...
Stellenbosch University
US gee plaaslike ekonomie groot hupstoot - studie
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn beduidende impak op die ekonomie van die Stellenbosch-streek. Dit is een van die vernaamste bevindings van ʼn onlangse studie deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) aan die US. ( Klik hier vir...
Stellenbosch University
Waardes moet die rigsnoer wees vir openbare debat aan US
Die Rektor se Bestuurspan (RBS) aan die Universiteit Stellenbosch het sy ondersteuning vir oop en waagmoedige gesprekke herbevestig, maar terselfdertyd 'n beroep op die studentegemeenskap gedoen om te verseker dat alle gesprekke in 'n gees...