7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Studente deel hul eerste indrukke van die US
“Die stem van die student moet nooit onderskat word nie." Dit is wat Anthony Andrews, Speaker van die Studenteparlement en voorsitter, Woensdag 21 Februarie beklemtoon het by die #FirstImpressions-besprekingsgeleentheid wat by die...
Stellenbosch University
US stel Eeufeesboek bekend en open ’n uitstalling
Donderdag (1 Maart 2018) was die amptelike bekendstelling van die Universiteit Stellenbosch (US) se Eeufeespublikasie, Die Universiteit Stellenbosch 100: 1918-2018, en die amptelike opening van die Eeufeesuitstalling by die...
Stellenbosch University
Opgraderings plaas Coetzenburg-atletiekbaan in die kollig
Die nuut opgegradeerde Coetzenburg-atletiekstadion plaas Maties Sport by die Universiteit Stellenbosch (US) letterlik in 'n nuwe lig. Ná die multimiljoenrand-opgraderings aan die stadion se fasiliteite, insluitend 'n nuwe atletiekbaan en...
Stellenbosch University
Voedselsekuriteit Inisiatief verwelkom eerste nadoktorale genoot
Die Voedselsekuriteit Inisiatief van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe het sy eerste nadoktorale navorser verwelkom. Dr Sandra Boatamaa sal navorsing doen oor kwessies wat verband hou met die bestuur van...
Stellenbosch University
Help ons om R99 999 in 99 dae in te samel
Die Universiteit Stellenbosch (US) is gereed vir sy 100ste verjaarsdag in 2018! En watter beter manier om almal opgewonde te maak oor die komende eeufeesvieringe én ons beurskoffers aan te vul, as met 'n veldtog wat alles vier wat die...
Stellenbosch University
Gedeelde herkoms by US se e’Bosch Erfenislesing blootgelê
Die doelwit van vanjaar se Universiteit Stellenbosch e'Bosch Erfenislesing was om aan mense die nodige insig te gee om hulle te help om hul gedeelde herkoms uit die perspektief van hul gene te sien. Die tema van die lesing, wat Dinsdag (17...
Stellenbosch University
Maambele Khosa – Veilige vroulike vervoer
Die byvoeglilke naamwoorde ding mee wanneer 'n mens probeer om Maambele Khosa te beskryf, maar briljant, beskeie en gebalanseerd kom by 'n mens op. Oorspronklik van die plattelandse dorpie Tiyani Magoro in Limpopo, het Maambele haar studies...
Wetenskap agter die 2025 Nobelpryse
Openbare lesings oor die wetenskap agter die 2025 Nobelpryse
Stellenbosch University
Alles wat jy moet weet oor Opedag 2016
Die Maties Opedag word beskou as die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting te bekom oor universiteitstudie, loopbaankeuses, beurse en lenings; studentegelde; koshuisplasing, sportgeleenthede, akkommodasie...
Stellenbosch University
Musiekgegradueerde deel haar passie met plaaslike gemeenskap
Vir Marlise Theron is die daaglikse skep van musiek nie meer die enigste dryfveer in haar lewe nie. Om tyd te bestee deur musiek aan jong kinders van die Cloetesville-gemeenskap op Stellenbosch te leer, het groter waardering vir haar ambag...