7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Munisipaliteite se impak op ekonomiese ontwikkeling
'n Artikel deur Johann Kirsten en Helanya Fourie met die titel Municipalities can play a key role in South Africa's economic development. Here's how is in The Conversation van 15 Oktober 2021 gepubliseer. Om die artikel te lees, kliek...
Stellenbosch University
US-bestuur ontvang memorandum van EFF
Twee lede van die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch het vanmiddag (Donderdag 3 Maart) ʼn memorandum van die EFF Student Command ontvang. Die memorandum hou verband met bewerings van viktimisasie en kriminalisering van swart studente...
Stellenbosch University
Kaapstadse Konsulêre Korps besoek US
''n Wêreldklas universiteit, geanker in Afrika en globaal in omvang.' Dit is hoe die Universiteit Stellenbosch (US) aan lede van die Kaapstadse Konsulêre Korps beskryf is toe hulle die universiteit op Vrydag 14 Oktober 2016 besoek het...
Stellenbosch University
“Ek is ’n probleemoplosser!” sê getalteoretikus prof Florian Luca
Prof Florian Luca, een van slegs 'n handjievol A1-gegradeerde wiskundiges in Suid-Afrika, is met ingang 1 Augustus 2024 by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Wiskundige Wetenskappe aangestel. Luca, 'n boorling van Roemenië...
Stellenbosch University
Sosiale Media beleid en kennisgewing
Die Universiteit Stellenbosch (hierna “die US”) erken die belang van die internet en sosiale media ( 1) in openbare meningsvorming oor die Universiteit, sy dienste, studente, personeel en belanghebbendes. Die US erken ook die belangrike...
Stellenbosch University
USB-ED open deure vir US in Sandton
Die kantoor van die Universiteit van Stellenbosch Besigheidskool Uitvoerende Ontwikkeling (of te wel USB-ED), wat 'n private maatskappy binne die Universiteit Stellenbosch (US) is, het sy Gauteng-kantoor na Sandton verskuif om sy...
Stellenbosch University
“Wheels of Opportunity” – Stellenbosse chemie-dosent trap 600 km fiets vir studente
Dr. Marietjie Lutz, 'n eerstejaar-chemiedosent aan die Universiteit Stellenbosch, pak 'n ambisieuse projek aan om geld in te samel vir voorgraadse BSc-studente wat finansiële uitdagings in die gesig staar. Sy gaan gedurende die Paasnaweek...
Innovation and Commercialisation
GreenX Engineering maak energie-doeltreffendheid vir skole in die Wes-Kaap moontlik
Dr. Jason Samuels is 'n dinamiese, energieke en toegewyde ingenieur en navorser met 'n PhD in energieverbruik van Suid-Afrikaanse skoolgeboue. Na sy skoolopleiding het hy in 2011 by die Universiteit Stellenbosch aangesluit vir sy BEng...
Stellenbosch University
Maties Hokkie spog nou met drie astroturfs
Maties Hokkie het weer sy hokkie-aanbod uitgebrei deur 'n derde astroturf by hul fasiliteit te voeg en atlete amptelik in Augustus vanjaar na hul fasiliteite uitgenooi. Hierdie astroturf het 'n werklikheid geword, danksy die waardevolle...
Stellenbosch University
Opwinding wag by US Woordfees 2017
Die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees sal Donderdagaand (2 Maart) teen 'n dawerende spoed afskop met die Tuiskoms-program vir oud-Maties met allerlei aktiwiteite vir alumni – van lesings tot 'n pretdraf, rugby en gholf, met as...