7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Goeie regering is die grondslag van ’n suksesvolle nasie, sê Ouditeur-generaal
“Goeie regering is die grondslag waarop 'n suksesvolle nasie gebou word. Dit is nie net 'n gonswoord nie." Dit was die woorde van die Ouditeur-generaal (OG) van Suid-Afrika, me. Tsakani Maluleke, die genooide spreker by die 11 de jaarlikse...
Stellenbosch University
Statistiek en Aktuariële Wetenskap lewer eerste gesamentlike doktorsgrade
Die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap het onlangs sy eerste gesamentlike doktorsgrade in samewerking met twee Belgiese universiteite, Gent en die Katholieke Universiteit Leuven (KU Leuven), afgelewer. Dié doktorsgrade is aan dr...
Stellenbosch University
Universiteit bied sy eerste Seniorsverwelkoming aan
Wanneer ons van die Universiteit Stellenbosch (US) se Verwelkomingsprogram praat, dink ons gewoonlik aan eerstejaars wat vir die eerste keer aan die Universiteit kom studeer. Hierdie jaar het die Universiteit egter sy eerste Institusionele...
Stellenbosch University
Stellenbosch University Earth Sciences: News from the GSSA bulletin
Earth Sciences at Stellenbosch we have been very busy, carrying on our core business of teaching and research with considerable success. Our aim is to be a strong component within our university – which has successfully aligned itself as a...
Stellenbosch University
Stellenbosch University Earth Sciences: News from the GSSA bulletin
Like all other departments, Stellenbosch is plunging into the business of another promising teaching year. We didn't really report on these things last time, so here is the research news. Profs John Clemens, Alex Kisters and Ian Buick, with...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Stellenbosch University researcher leads HPV advocacy on world stage
Dr Robyn Adams of the Department of Obstetrics and Gynaecology at Stellenbosch University has been named South Africa's ambassador to the International Papillomavirus Society. She joins an elite group of just 27 ambassadors worldwide...
Stellenbosch University
GESONDHEIDSWATER - WATER IS GESONDHEID
Een van die grootste uitdagings waarmee die meeste townships gekonfronteer word, is waterbestuur. Baie inwoners is voorheen uitgesluit van kritieke besluitnemingsprosesse tydens apartheid en bly so, ten spyte van die koms van demokrasie...
Stellenbosch University
Die waarde van water
Aan die voet van Papegaaiberg op Stellenbosch vloei die Plankenbrugrivier digby ʼn informele nedersetting verby waar meer as 5500 inwoners so min as 150 gemeenskaplike toilette en 57 krane moet deel. Sonder voldoende water- en...
Stellenbosch University
Heelheid, kop-hart-hand-integrasie en verskillende maniere van weet
Ekonomiese en Bestuurwetenskap akademici het oor die Diploma in Volhoubare Ontwikkelingprogram se geïntegreerde benadering tot hoëronderwysleer gepraat tydens die RISE Africa 2024 Action Festival. RISE Africa is 'n platform wat toegewy is...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch se Africa Open Instituut (AOI) skitter by die onlangse Geestes- en Sosiale Wetenskappe-toekennings
Op 31 Maart 2022 het die Universiteit Stellenbosch-gebaseerde herri die Toekenning 2022 vir Beste Visualisering / Infografika van die Nasionale Instituut vir Geeste- en Sosiale Wetenskappe ontvang. Die toekenningseremonie in Tshwane is...