7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nog twee nGAP poste vir die US
Die " New Generation of Academics Programme" (nGAP), is een van die programme binne die " Staffing South Africa's Universities Framework" (SSAUF), wat deur die minister van Hoër Onderwys en Opleiding in Januarie 2015 goedgekeur is. Die...
Stellenbosch University
MULTI-SKOOL WETENSKAPKLUB SKOP AF
Die Fakulteit Opvoedkunde in Stellenbosch was op Saterdagoggend 19 Januarie 'n roesemoes van aktiwiteite toe skoolleerders van Stellenbosch en omgewing bymekaar gekom het vir die afskop van hierdie inisiatief. SUNSEP Wetenskapklub is die...
Stellenbosch University
Matie-winkel is weer propvol voorraad vir jou 2021-inkopies
Die Universiteit Stellenbosch se gunsteling Matie-winkel se rakke is weer vol voorraad om seker te maak studente kan die jongste Universiteit van Stellenbosch produkte vir 2021 aanskaf. 'n Wye verskeidenheid handelsmerkprodukte is op...
Stellenbosch University
US reik sy eerste e-sertifikate uit en kry ‘n boom op die koop toe
Die Universiteit Stellenbosch het vanjaar vir die eerste keer geldige e-sertifikate vir sy kortkursusse uitgereik en so die weg gebaan vir ander om hul voorbeeld te volg.Volgens Carol Kat, hoof van kopiereg, handelsmerke en kortkursusse by...
Stellenbosch University
Vensters 2016 wil mense nader aan mekaar bring
Stellenbosch gaan weer gons wanneer duisende besoekers van regoor die Skiereiland môreaand (Vrydag 29 Januarie) op die dorp toesak om die immergewilde Nedbank Vensters by die Universiteit Stellenbosch (US) te kom geniet. Vensters is ʼn...
Stellenbosch University
Internasionale afvaardigingsbesoek van Universiti Teknical Malaysia Melaka (UTEM)
Op Vrydag, 28 Junie, het Robert Kotzé, Senior Direkteur van US Internasionaal, 'n afvaardiging van Universiti Teknikal Malaysia Melaka (UTeM) na Stellenbosch verwelkom. Die afvaardiging, gelei deur professor Datuk ts dr. Massila Kamalrudin...
Stellenbosch University
Gesprek oor "radical economic transformation" and land ownership in Suid-Afrika
Die Fakulteit Teologie het die aanvang van teologiese onderrig op Stellenbosch op 3 November 2017 herdenk. Die eerste klasse was op 3 November 1859 aangebied. Die BNS het 'n kort maar lewendige bespreking oor 'n relevante tema vir ons...
Stellenbosch University
Kampusgesondheidsdiens: Vakansie Werksure
Let asseblief op na die volgende vakansie werksure vir Kampusgesondheidsdiens (KGD) op die Stellenbosch en Tygerberg kampusse: KGD Tygerberg: sal gesluit wees vanaf Vrydag 13 Desember 2019 om 16:00 en heropen op Maandag 6 Januarie 2020 om...
Stellenbosch University
Dr Monique Nsanzabaganwa word Afrika-unie se eerste vroulike adjunkvoorsitter
Dr Monique Nsanzabaganwa, 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch, is die eerste vrou wat verkies is tot adjunkvoorsitter van die Afrika-unie. Dr Nsanzabaganwa het beide haar Meesters- en PhD-grade in Ekonomie aan die Fakulteit...
Stellenbosch University
Suid-Afrika se dualistiese landboustruktuur is onvolhoubaar
Die artikel How to narrow the big divide between black and white farmers in South Africa deur Wandile Sihlobo en Johann Kirsten is op 30 November 2021 deur The Conversation gepubliseer. Om die volledige artikel te lees, kliek hier. Mnr...