7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dissiplinêre stappe oorweeg teen studente na werkersprotes
Volgens die sosiale media vind die optog na die Admin B-gebou van die Universiteit Stellenbosch op 3 Maart plaas uit protes teen die beweerde "viktimisering en kriminalisering van swart studente". Die Universteit Stellenbosch het verlede...
Stellenbosch University
US, Uber en Zindi hou binnekort masjienleer-hackathon
Uber, Zindi en Vervoerekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, in assosiasie met SANRAL, het datawetenskaplikes en aspirant-datawetenskaplikes genooi om aan 'n masjienleer-hackathon op Saterdag, 12 Oktober by die Launch Lab...
Stellenbosch University
Olimpiese droom nou ’n realiteit vir Matie-atleet
Wanneer die Matie-atleet Justine Palframan (22) op die atletiekbaan by die Olimpiese Spele in Rio aantree, sal 'n droom wat in die plattelandse dorpie Eshowe in KwaZulu-Natal ontstaan het, bewaarheid word. "Ek is opgewonde, ek is verlig, ek...
Stellenbosch University
Kroatiese Matie-student organiseer proe van sy moederland se wyne
Die eerste wynproe-geleentheid van Kroatiese wyne in Suid-Afrika is verlede week by die Universiteit Stellenbosch se Departement Wingerd- en Wynkunde gehou. Die aand was die breinkind van Matija Lesković (27), 'n Kroatiese student wat...
Stellenbosch University
Simposium verken uitwerking van COVID-19 op sosiale impak
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling vir Sosiale Impak het pas sy jaarlikse Sosiale Impak-simposium aanlyn aangebied en het personeel en studente genooi om saam met hulle te kyk na die uitwerking wat COVID-19 op sosiale impak...
Stellenbosch University
Nuwe SR-voorsitter wil hê almal moet lei en dien in hul gemeenskappe
Die nuutverkose voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR), me Carli van Wyk, sê almal het die plig om in die gemeenskappe te lei en te dien, maak nie saak of dit posisioneel of nieposisioneel is nie. Die...
Stellenbosch University
US verwelkom honderde internasionale studente
'n Uitvoering deur die Universiteit Stellenbosch Koor is al wat nodig was om Sarah Schoolmann te oortuig om op Stellenbosch te kom studeer. Dié Duitse student het op die internet op die koor afgekom en, betower deur die melodieuse stemme...
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 9 Maart 2026
Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig. Om te kan sê wat ons waardes is, is eenvoudig
Stellenbosch University
US fasiliteer skepping van Lückhoff Lewende Museum, 50 jaar ná gedwonge uitsetting
As deel van ʼn proses om die Lückhoff Lewende Museum verder in vennootskap met die plaaslike gemeenskap te ontwikkel, sal die Universiteit Stellenbosch (US) ʼn spesiale seremonie op 16 November hou, waartydens twee van die oorspronklike...
Stellenbosch University
#USVroue: Om die skaal te balanseer oor ongelyke geslagsnorms
Met aansienlike navorsingservaring op die gebied van geestesgesondheid en -ontwikkeling by kinders en adolessente, is prof Sarah Skeen, medeprofessor en mededirekteur van die Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing in die Departement...