7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Krieketlegendes wys hul slag by Maties Krieket-reünie
Die Suid-Afrikaanse krieketlegende en Maties Krieket-alumnus Peter Kirsten het sy 61ste verjaarsdag Saterdag op die krieketveld by Coetzenburg gevier saam met ander oud-Maties wat die Maties Krieket-reünie bygewoon het. Maties wat die...
Stellenbosch University
US se prof Opara lei wêreld se landbou-ingenieurs
CIGR is sambreelligaam vir landbou-ingenieurswese wêreldwyd Prof Umezuruike Linus Opara van die Universiteit Stellenbosch is as die inkomende president van die Internasionale Kommissie vir Landbou- en Biostelselsingenieurswese ( Commission...
Stellenbosch University
SUNSEP bied ekstra klasse tydens die Junie-skoolvakansie
“SUNSEP, die Sentrum vir Pedagogie in die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit Stellenbosch (US), finaliseer hul voorbereiding om tydens die komende skoolvakansie ekstra klasse aan ongeveer 500 leerders van Springbok, Worcester...
Stellenbosch University
US wen bierbrou-intervasity
Universiteit van Stellenbosch wen die pryse vir die beste Afrika premium lager en die beste bier op skou by bierbrou-intervarsity Die jaarlikse Anheuser-Busch Inbev (AB-Inbev), formeel die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB), se intervarsity...
Stellenbosch University
Innoverende moniteringsprotokol van stompkopkewer geskoei op gemeenskapswetenskap
Ekoloë verbonde aan die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Indringerbiologie (SIB) het 'n innoverende moniteringsprotokol ontwikkel om prioriteitsgebiede te karteer vir die opsporing van nuwe en groeiende besmettings met die...
Stellenbosch University
Insette oor vervoerlandskap op kampus word beloon
Universiteit Stellenbosch het in 2010 sy eerste mobiliteitsplan goedgekeur. Die plan het gefokus op die aanmoediging van ander vorme van vervoer as privaatvervoer, onder meer stap, fietsry, saamryklubs en kampuspendeldienste. Nou is die US...
Stellenbosch University
Universiteit en Munisipaliteit neem hande om behoeftiges te help
Die uitdagings van behoeftige persone op Stellenbosse strate is bespreek by 'n onlangse vergadering van die Rektor-Burgemeester-forum, 'n struktuur wat die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Munisipaliteit in die belang van...
Stellenbosch University
US neem afskeid van 'n passievolle wingerdboukundige
Die Departement Wingerd - en Wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) betreur die afsterwe van prof Piet Goussard, 'n steunpilaar van die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Prof Goussard is Maandagoggend by sy huis in Stellenbosch oorlede...
Stellenbosch University
Konvokasievergadering op 23 November gehou
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) en hulle metgeselle word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Donderdag 23 November 2017. Alle US-gegradueerdes, -gediplomeerdes, en alle voltydse akademiese...
Voorgraadse Opedag: Saterdag 17 April 2027
Op ons voorgraadse Opedag verwelkom ons leerders in graad 11 en 12, hulle ouers, onderwysers en voorligters op ons Stellenbosch- en Tygerbergkampus. Kom kyk na