7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US verwelkom nuwe studente (algemene inligting)
Die Universiteit Stellenbosch het verlede week nagenoeg 5 000 nuwe studente by die Universiteit te verwelkom, en sien uit om al sy senior studente vandeesweek terug te verwelkom. Die verwelkomingsprogram van die Universiteit het verlede...
Stellenbosch University
US bied transformerende ervaring, hoor voornemende studente by Opedag
“Die Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope 100 jaar bekendgeword vir sy gees van samehorigheid, ondersteuning en vriendskap. Stellenbosch bied 'n unieke persoonlike ervaring ter voorbereiding van studente se sukses in 'n diverse...
Stellenbosch University
Besoek aan SciMathUS deur Kansas Universiteit skep geleenthede vir samewerking
Agt leerders, vergesel deur drie personeellede van die Kansas Universiteit (KU) se Trio-programme se Upward Bound-inisiatief, het SciMathUS in Julie besoek. Die leerders, wat in graad 10-12 in sekondêre skole in en om Kansas (VSA) is, het...
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Gemma Haywood
As student-atleet aan die Stellenbosch Universiteit moet jy vinnig leer jy hoe om onafhanklik te wees en verantwoordelikheid vir jou aksies te aanvaar. “As ’n Matie is ek in die posisie geplaas waar ek baie vinnig moes leer hoe om...
Stellenbosch University
Dringende Kampus info: Protesaksie
WOENSDAG 2 November Studente wat nie 'n eksamenlokaal kan binnegaan weens protesaksie nie, moet naby die lokaal bly en tel 0218082333 kontak vir hulp en alternatiewe reëlings. Groepe protesteerders het vandag op die Stellenbosch-kampus...
Stellenbosch University
US en sy talle vennote verlig nood
Duisende mense se noodsituasies wat weens die nasionale algehele inperking veroorsaak is, is oor die afgelope weke deur doelgerigte samewerking tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en verskeie vennote verlig. In dié tyd, wat gekenmerk...
Stellenbosch University
Loopbaankafee vir studente bied aan US alumnus en opvoeder Werner Cloete
Dit was wyle President Nelson Mandela wat Suid-Afrikaners herinner het aan die belangrike rol wat opvoeding speel in die gemeenskap toe hy gesê het, “dit is deur opvoeding dat die dogter van 'n kleinboer 'n dokter kan word". Vandag, in...
Stellenbosch University
US en sy talle vennote verlig nood
Duisende mense se noodsituasies wat weens die nasionale algehele inperking veroorsaak is, is oor die afgelope weke deur doelgerigte samewerking tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en verskeie vennote verlig. In dié tyd, wat gekenmerk...
Stellenbosch University
Department van Grondkunde vier 100 jaar van bestaan!
Die Departement Grondkunde vier vanjaar saam met die res van die Fakulteit AgriWetenskappe en die Universiteit van Stellenbosch ons honderd jarige bestaan. Grondkunde was een van die eerste vier departemente wat lesings aan die destydse...
Stellenbosch University
Vierde PSL-wedstryd Dinsdag op Danie Craven-stadion
Die Universiteit Stellenbosch bied vierde PSL-sokkerwedstryd in die Danie Craven-stadion aan. Die wedstryd tussen Stellenbosch FC en Cape Town City FC vind op Dinsdag, 15 Desember 2020 om 19:30 plaas. As jy van die parkeergeriewe by...