7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US en Fort Hare oorbrug verlede met geskiedkundige kunsuitstalling
In 'n geskiedkundige skuif het die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap hande gevat om saam te werk aan die From the Vault-kunsuitstalling wat kunsversamelings wat die twee universiteite oor die...
Stellenbosch University
Kom deel in Tuiskoms 2022
Ons jaarlikse Maties Tuiskomsnaweek vir alumni vind van Donderdag 8 September tot Saterdag 10 September 2022 op die Stellenbosch- en Tygerbergkampusse plaas. Ná twee jaar van inperking beloof vanjaar se geleentheid om iets besonders te...
Stellenbosch University
Nqobile Mtolo eer haar oorlede pa se wens en gradueer as Matie
Stellenbosch is ver van Soweto, maar Nqobile Mtolo het haar pa belowe dat sy aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal gaan studeer, aangesien hy dit as een van die beste opvoedkundige instellings in die land beskou. Ongelukkig is haar pa...
Waarom bestudeer ons ruimterotse?
Science Café Stellenbosch ondersoek ruimte rotse - nuwe leefbare wêrelde in die ruimte daarbuite, of dodelike missiele?
Stellenbosch University
“Ek is dit, maar ook baie meer...”
Die Stellenbosch e-Bosch Erfenisprojek in vennootskap met die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Munisipaliteit, is 'n stap nader aan die behoud en die bou van die erfenis van Stellenbosch vir almal. Gemeenskappe van die 10...
Stellenbosch University
Internasionale Vrouedag: Bevorder geslagsgelykheid
Internasionale Vrouedag word jaarliks op 8 Maart gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van geslagsgelykheid in alle sfere van die samelewing. Klik op die skakels hier...
Div & Conquer Hackathon
Hackathon word aangebied deur die Stellenbosch University Developer Society (SUDS)
Stellenbosch University
Westvaal ondersteun die Botaniese Tuin
Westvaal Stellenbosch het onlangs aangekondig dat hul die borgskap van ʼn Chev Utility bakkie vir die Botaniese Tuin vir ses maande verleng. Buiten die gebruik ter ondersteuning van tuinmaakaktiwiteite word die bakkie ook ingespan vir...
Stellenbosch University
Uitnodiging om kommentaar te lewer op US konseptoelatingsbeleid
Die Universiteit Stellenbosch (US) is tans besig om sy huidige Toelatingsbeleid te hersien. 'n Taakspan het 'n konsep-toelatingsbeleid saamgestel met die doel om toelating te bied aan 'n diverse studentegemeenskap met die potensiaal om...
Stellenbosch University
US-alumni aangestel in nuwe kabinet
Drie alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) is in Suid-Afrika se sewende administrasie aangestel. Me Thembi Simelane is as minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling aangestel; dr Leon Schreiber as minister van Binnelandse...