7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US se #US99-teiken 'opgegradeer' na R999 999
Die Universiteit Stellenbosch (US) se pre-eeufeesfondsinsamelingsveldtog, #US99, wat daarop gemik is om studieskuld te verlig, het ʼn nuwe ambisieuse teiken. Dít danksy vrygewige skenkings wat die aanvanklike teiken van R99 999 oorskry het...
Stellenbosch University
Studente van regoor die wêreld by US verwelkom
Hulle kom van heinde en verre – vanaf lande soos die Tsjeggiese Republiek, Duitsland, Finland, Nigerië, Kanada en Mexiko en vir die volgende paar maande is die Universiteit Stellenbosch (US) hul nuwe tuiste in Suid-Afrika. Vir sowat 350...
Stellenbosch University
AgriWetenskappe vier 'n eeu van onderrig en navorsing
Herdenkings bring herinneringe. Fakulteit Agriwetenskappe se eeufeesdinee by Spier het ons gedagtes teruggeneem na middagprakties op Welgevallen of ver uit die dorp met 'n pikkie by 'n grondprofiel, of in 'n Landbou-ekonomieklas vol...
Stellenbosch University
US volgens ranglys beste in Landbou en Bosbou, Teologie in SA; onder top 100 wêreldwyd
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy reputasie as een van Afrika se voorste universiteite gestand gedoen met die onlangse vrystelling van die 2022 Quacquarelli Symonds- (QS) Wêreldranglys vir Universiteite volgens Vakgebied. Volgens 'n...
Stellenbosch University
US en Paul Roos Gimnasium ontwikkel binnenshuise krieketfasiliteit, veeldoelige sportveld
Die Universiteit Stellenbosch (US) en Paul Roos Gimnasium het 'n ooreenkoms onderteken om 'n selfonderhoudende binnenshuise krieketfasiliteit op die skool se eiendom, oorkant die hoofkrieket-ovaal, ontwikkel. Die US gaan ook 'n veeldoelige...
Faculty of AgriSciences
Niel van Heerden Aangestel op die Raad van die Instituut van Voedseltegnoloë (2026–2027)
Niel van Heerden se aanstelling in die IFTSA-raad van direkteure versterk die Universiteit Stellenbosch se wêreldleierskap in voedselwetenskap verder, en sluit aan by medestudente en fakulteit in prominente rolle binne die internasionale...
Stellenbosch University
Mammogramme werk, sê US-kenner
Werk mammogramme of nie? Dít was die vraag wat prof Justus Apffelstaedt van die Afdeling Chirurgie in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) op Woensdag (3 Februarie 2016) probeer...
Stellenbosch University
Nuwe mede-direkteur vir Confucius Instituut
Dit is 'n nuwe hoofstuk vir die Confucius Instituut by Universiteit Stellenbosch (CISU) met die aanstelling van dr Ying Wang as mede-direkteur. Dr Wang sal aan die stuur van aktiwiteite wees by die instituut oor die volgende paar jaar...
Stellenbosch University
Voeg waarde tot die Maties-netwerk toe
Sy werk as die streeksbestuurder vir die Asiatiese-Stille Oseaan-streek by die BMW Groep in München, Duitsland, hou Heinrich Schwella baie besig. Maar hierdie Matie maak tyd om aan sy alma mater terug te gee. Heinrich, wat die graad BCom...
Stellenbosch University
Student se projek kan verkeer weer laat vloei
Opeenhopings op die R44, die hoofverkeerslagaar deur Stellenbosch, kan dalk binnekort iets van die verlede wees danksy samewerking tussen twee van die dorp se ankerinstellings, die Universiteit en die Munisipaliteit. 'n Magisterstudent aan...