7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Tuiskoms 2023: Jou BBP-kaartjie
Die Universiteit Stellenbosch maak gereed om die maroen tapyt uit te rol vir Tuiskoms 2023 wat vanaf Donderdag 14 September tot Saterdag 16 September op die Stellenbosch- en Tygebergkampus plaasvind. Skud jou vere reg vir die SWAN Gholfdag...
Department of Chemical Engineering
Prof. Yoichi Hoshimoto lewer 'n aanbieding oor volhoubare waterstofproduksie by die SAJU-forum.
Prof. Yoichi Hoshimoto van die Universiteit van Osaka het onlangs baanbrekersnavorsing oor volhoubare waterstof by Stellenbosch en die Universiteit van Kaapstad aangebied. Sy span gebruik N-heterosikliese verbindings as vloeibare organiese...
Openbare lesing: Van sterre na selle - optiese beelding op verskillende skale
Ter viering van die Internasionale Dag van Lig, die Stellenbosch Studente Laser Studente-tak nooi jou vriendelik uit na 'n openbare lesing deur Prof. Pieter
Stellenbosch University
Wynbiotegnologiestudent se omgee beloon
In sy matriekjaar het 'n aflos-onderwyser die ekstra myl gestap om Ricardo Smart te inspireer en te help om die eerste lid van sy gesin te word om universiteit toe gaan. Deesdae is Smart 'n doktorale tudent in wynbiotegnologie aan die...
Maties Sport
US verwelkom leerders van Bishop Lavis
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid Leerders van die Bishop Lavis-gemeenskap het onlangs ’n opwindende toer van die Universiteit Stellenbosch-sportfasiliteite gehad. Die dag was deel van ’n reeks geleenthede wat deur die SLEAK...
Stellenbosch University
Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie en Fakuldades Est, Brasilië versterk vennootskap
Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Faulteit Teologie by Universiteit Stellenbosch is sedert 2007 betrokke by ʼn ryk en vrugbare vennootskap met kollegas van Faculdades EST. Faculdades EST is ʼn Brasiliaanse navorsings- en...
Stellenbosch University
USB verwelkom studente by Akademiese Opening
Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) het einde verlede week sy jaarlikse Akademiese Opening gehou. Prof Stan du Plessis, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, was die...
Stellenbosch University
Kry waardevolle loopbaaninligting by Maties se Opedag
Die Maties Opedag word is die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting te bekom oor studie by hoëronderwysinstellings. Die Universiteit Stellenbosch (US) Opedag – by die Stellenbosch- en Tygerberg-kampusse –...
Faculty of Engineering
Elektriese Mobiliteits-laboratorium wen twee gesogte Africa Supply Chain Excellence-toekennings
Die Elektriese Mobiliteits-laboratorium van die Universiteit Stellenbosch is bekroon met twee toppryse by die 2025 Africa Supply Chain Excellence Awards (ASCEA).
Stellenbosch University
US neem leidende rol in navorsing op die vasteland
Die Universiteit Stellenbosch (US) speel 'n leidende rol om Afrika se navorsingsbehoeftes aan te spreek. Die US is een van sestien universiteite in Afrika wat deelneem aan aktiwiteite van die nuut gestigde Afrika Navorsingsuniversiteite...