7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Besoek versterk Leipzig en US se samewerking
ʼn Groep akademici en steundienspersoneel van die Universiteit van Leipzig in Duitsland het onlangs die Universiteit Stellenbosch (US) besoek om die bestaande vennootskap in ʼn aantal akademiese studievelde te versterk. Daarmee saam was die...
Stellenbosch University
’n Huldeblyk aan “The Originals – Songs of Hope”
Peter Mayekiso en Samson Msemme Setona, inwoners van Kayamandi, Stellenbosch, was onder die eerste politieke gevangenes wat na Robbeneiland geneem is waar hulle al twee straf uitgedien het vir politieke aktiwiteite wat met die Pan African...
Stellenbosch University
Voorste letterkundige van US vereer met Jan H Maraisprys
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het vandag (28 Julie 2023) aangekondig dat die vermaarde letterkundige, prof Louise Viljoen, vanjaar se optvanger is van die gesogte Jan H Maraisprys. Dié prys van R750 000 word toegeken...
Stellenbosch University
Science Café: Hoe hou selle jou liggaam in stand?
Vir hierdie Science Café Stellenbosch op Woensdag 9 Maart 2016 neem prof. Jannie Hofmeyr ons op reis na die fassinerede wêreld van die sel en hoe selle ons liggame bou en in stand hou. Ons selle funksioneer soos outomatiese...
Stellenbosch University
Konvokasievergadering op 21 April gehou
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Donderdag 21 April om 19h00. Die vergadering vind plaas by die Coetzenburg Sentrum op Stellenbosch asook aanlyn vir...
Stellenbosch University
Jong navorsers sak einde Augustus op die Eikestad toe
Augustusmaand is ekspo-maand! Op 25 en 26 Augustus gaan dit behoorlik gons in Stellenbosch se stadsaal wanneer 287 leerders van 24 verskillende skole hul navorsing by die Ekspo vir Jong Wetenskaplikes-kompetisie ten toon stel. Die nasionale...
Stellenbosch University
Opvoedkunde studente gaan na Berlyn in 2020!
As gevolg van 'n samewerkingsprojek tussen die Universiteit van Stellenbosch en die Humboldt Universiteit in Berlyn (Duitsland), het Suid-Afrikaanse en Duitse onderwysstudente die geleentheid om te sien hoe werkgeïntegreerde leer (in...
Governance
Inhuldiging van die 13de Rektor en Visekanselier
Prof Deresh Ramjugernath, die 13de Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, het op 1 April 2025 sy nuwe amp aanvaar. Hy word amptelik op Woensdag 1 Oktober 2025 ingehuldig. Die inhuldiging word op die Stellenbosch-kampus...
Stellenbosch University
US stel legendariese stories van alumni op Showmax ten toon
Die Universiteit Stellenbosch kondig met trots aan die bekendstelling van die Matie Legendes & Pioniers-dokumentêre reeks op Showmax, Afrika se voorste stroomplatform, hierdie November. Die reeks delf in die ryk tapisserie van die...
Stellenbosch University
Welkom, Matie - jy is nie alleen nie
Die Universiteit Stellenbosch (US) wil vir almal 'n inklusiewe, verwelkomende tuiste bied. Studente word aangemoedig om mekaar te respekteer en te waardeer. Almal is geregtig daarop om met menswaardigheid behandel te word, ongeag velkleur...