7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Uitnemendheid en innovasie bevorder by US-winkels
Uitnemendheid en innovasie bevorder by US-winkels Die Universiteit Stellenbosch (US) het nog altyd na uitnemendheid gestreef en streef dieselfde oogmerk in indrukwekkende innovasies na. As deel van dié onderneming het Innovus, die...
Stellenbosch University
Nuwe Maties maak ’n verskil
Meer as 5 000 nuwe Matie studente het aan die jaarlikse Sosiale Impak-gemeenskapsoggend deelgeneem tydens die Universiteit Stellenbosch se amptelike Verwelkomingsweekprogram vir nuwelingstudente. Donderdag, 30 Januarie 2020, het studente...
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport alumni: Mari Rabie
Mari leef vir oomblikke en nie hoogtepunte As ’n gebore en getoë Stellenbosser, is Mari Rabie se wortels van uitnemendheid diep in dié Bolandse dorp geplant. Mari het haar BCom-graad in Aktuariële Wetenskappe in 2009 aan die Stellenbosch...
Stellenbosch University
Matieland Konsert is hoogtepunt van Tuiskoms 2023
Is jou kaartjies al bespreek?Die Universiteit Stellenbosch (US) skyn die kollig op talentvolle alumni in die vermaakbedryf by sy heel eerste Matieland Konsert wat op Saterdag 16 September in Stellenbosch plaasvind. Die konsert beloof...
Stellenbosch University
Natuurwetenskappe se eeufeesboek nou by TakeAlot
Die Fakulteit Natuurwetenskappe se boek wat 'n honderd jaar van wetenskapsonderrig en -navorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US) gedenk, is nou ook by TakeAlot beskikbaar. Die gedenkboek, 'n Besonderse Denkwyse, Fakulteit...
Stellenbosch University
Bekendstelling van die digitale Marloth-versameling
'n Kosbare versameling van die oorspronklike botaniese illustrasies wat tussen 1912 en 1932 vir drukwerk in Rudolf Marloth se Flora of South Africa voorberei is, is nou deur die Universiteit Stellenbosch-biblioteek gedigitaliseer. Die...
Stellenbosch University
SUNCEP en Ekspo vir Jong Wetenskaplikes: 20 jaar van 'n trotse verskil maak
In 2019 het die Stellenbosch Universiteit Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) 20 jaar van koördinering van die Stellenbosch Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes gevier. Gedurende hierdie tyd het altesaam 5 503 leerders, wie 3 298 projekte vertoon...
Stellenbosch University
Gedeelde ervarings maak lewenslange vriende
Matieland hou vir die meeste alumni spesiale herinnerings in. Of jy vir ses maande of ses jaar hier was – die bande wat hier gesmee is, deurstaan die tyd. Dit is waar jy jou op 'n toekoms as professionele persoon voorberei en lewenslange...
Stellenbosch University
'Stellenbossers moet saampraat' - Ramphele
As deel van die sesde jaarlikse e'Bosch Erfenisprojek het die Universiteit Stellenbosch (US) Donderdag (15 September) 'n prestige-lesing deur dr Mamphela Ramphele aangebied, waartydens sy inwoners van die Stellenbosch-vallei aangemoedig het...
Maties Sport
Maties Sokker maak geskiedenis
Maties Sokker se bevordering tot die ABC Motsepe-liga is al jare lank in wording. “Dit is ’n reuse-stap vir Maties Sokker en vir die sport in die groter Stellenbosch-omgewing. Die nuwe ervaring sal ons horisonne baie verbreed! As ’n eenheid...