7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
COVID-19 stuit nie internasionalisering by SU
Te midde van 'n reisverbod en sosiale afstandskepping weens die COVID-19-pandemie, moes universiteite innoverende maniere vind om deel van die wêreldwye kennisekonomie te bly en hul pogings in internasionalisering – 'n belangrike aspek van...
Stellenbosch University
Emosionele intelligensie dra by tot uitmuntende leierskap in staatsdiens
In sy rubriek in die Cape Times van 21-12-2015, Songololo: In my words... , skryf dr. Shanil Haricharan oor sy onlangse PhD-studie in leierskap en organisatoriese gedrag aan die Universiteit Stellenbosch. (Hy het sy PhD in Desember 2015...
Staff
Toonaangewende akademiese tydskrif vereer voormalige leiers in mikrobiologie
Artikels oor twee voormalige dosente en senior akademiese leiers van die Departement Mikrobiologie aan die Universiteit Stellenbosch (US), proff Hennie van Vuuren en Isak Pretorius, is in ʼn toonaangewende, gespesialiseerde akademiese...
Stellenbosch University
CrazySocks4Docs tree toe vir die bewusmaking van geestesgesondheid onder gesondheidswerkers in Suid-Afrika
South African healthcare workers are witnessing a powerful shift in the conversation around mental health in their various fields. As the stigma surrounding mental illness starts to break down, initiatives like CrazySocks4Docs is leading...
Stellenbosch University
Bewaringsinisiatiewe moet ook op klein diertjies fokus
Klein diertjies speel ʼn meer belangriker rol in ons lewens as wat ons dink en daarom moet ons bewaringsinisiatiewe ook op hulle fokus, skryf prof Michael Samways van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie in ʼn artikel wat onlangs...
Stellenbosch University
Dokters moet geleer word om beter beraders oor lewenstylkeuses te wees
Hierdie meningsartikel deur Dr Zelra Malan, 'n senior lektor aan die Afdeling Huisartskunde en Primêre Sorg, het verskyn in The Conversation op 4 Maart 2016. Lees die oorspronklike artikel hier. People who smoke and drink too much, don’t...
Stellenbosch University
US-proef vind eerste veilige, doeltreffende behandeling om MDR-TB by kinders te voorkom
'n Grensverskuiwende kliniese proef wat vandeesweek in die New England Journal of Medicine gepubliseer word, het getoon dat ʼn orale antibiotika, levofloksasien, wat een keer per dag vir ses maande geneem word, die risiko vir die...
Stellenbosch University
Die 3–4-jaar PhD in Suid-Afrika: ’n Vals ekonomie?
As ons wil hê ons PhD-gegradueerdes moet help om Suid-Afrika se toekoms te vorm, moet ons hulle voorberei vir meer as net die skryf van 'n tesis. Ons moet hulle toerus vir die wêreld wat hulle op die punt is om te betree. Só skryf prof...
Stellenbosch University
Kan die COVID-19-pandemie die “verubering” van die universiteit versnel?
Die COVID-19-pandemie het die oorskakeling na aanlyn leer en onderrig verhaas. Maar kan dit ook die “verubering" ( uberfication) van die universiteit versnel? Dit is die vraag wat prof Lesley le Grange (Departement Kurrikulumstudie) probeer...
Stellenbosch University
Enkelma se durf neem haar van plattelandse dorpie na PhD in molekulêre biologie
Die 40-jarige dr Rachiel Gumbo, wat in die klein dorpie Nemangwe in die Middellandse provinsie van Zimbabwe grootgeword het, was altyd vir groter dinge bestem. Sy het letterlik en figuurlik 'n ver pad gestap sedert sy haar...