7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Bemagtig vroue in leierskap in die hoër onderwys
Terwyl ons Vrouemaand vier, besin ons ook oor die vordering wat gemaak is ten opsigte van geslagsgelykheid in verskillende sfere van die samelewing. Die akademie is een van hulle. Deur gelyke toegang tot opvoedkundige geleenthede te...
Stellenbosch University
Handel in wildlewe versprei siektes en indringerspesies
Die wettige en onwettige handel in wildlewe kan die verspreiding van siektes en indringerspesies tot gevolg hê, skryf dr John Measey van die Sentrum vir Indringerbiologie aan die Universiteit Stellenbosch in ʼn meningsartikel wat Woensdag (8...
Stellenbosch University
Maatstawwe om universiteite te beoordeel, strek wyd
Binne die konteks van ʼn globale kennis-ekonomie is universiteite se reputasie inderdaad belangrik. Maar die maatstawwe en aanwysers waaraan daardie reputasie gemeet word, strek wyd – van ranglyste tot befondsing – skryf PROF HESTER Klopper...
Stellenbosch University
Kenners versoek regering om voorkeur aan SA se leeskrisis te gee
Die meeste Suid-Afrikaanse leerlinge in skole wat nie skoolgeld vra nie, voltooi gr. 1 sonder dat hulle die alfabet onder die knie het, terwyl 82% van gr. 4-leerlinge oor die land heen nie met begrip kan lees nie. Hierdie strak realiteit...
Stellenbosch University
Pedagogie vir Groot Klasse
Verslag: Fakulteit Opvoedkunde Werksessie oor Groot Klasse: 2 Junie 2023 Onderwerp Pedagogie vir Groot Klasse Aanbieders Drs Hanelie Adendorff en Anthea Jacobs, mee Johara Khan en Charmaine van der Merwe, en mnr Sim Ntwasa Die Fakulteit...
Stellenbosch University
JT Morrison-medalje vir beste MSc-student in Toegepaste Wiskunde
Die 2018 John Todd Morrison-medalje vir die beste MSc-student in Toegepaste Wiskunde in die US se Fakulteit Natuurwetenskappe is toegeken aan Jacoline van Jaarsveld, 'n oud-leerling van Hoërskool Tygerberg. Haar MSc-projek, met die titel...
Stellenbosch University
OLA-Seminaar: Vaslegging van graduandi-eienskappe in rekeningkunde-onderrig
U word uitgenooi na die volgende kwartaallikse OLA-seminaar (onderrig, leer en assessering) wat deur die Afdeling Leer- en Onderrigverryking aangebied word. Dit sal die laaste seminaar vir 2023 wees. Spreker: Prof. Gretha Steenkamp (Skool...
Stellenbosch University
AI² x Auxin: KI-bevorderde leer
AI² x Auxin: KI-bevorderde leer Met kunsmatige intelligensie (KI) wat die wêreld vinnig verander, het die hoër onderwyssektor die uitdaging om ons doel te herbedink én om studente toe te rus met die vaardighede wat nodig is vir 'n KI...
Stellenbosch University
Meesters in Klimaatsverandering
Klimaatslim Dr Melanie Skead, Direkteur van SOL, het 'n belangrike rol gespeel in die ontwikkeling van 'n Meestersgraad oor klimaatsverandering en het onlangs op RSG se radioprogram, Die Kwik Styg, daaroor gesels. RSG het die Meestersgraad...
Stellenbosch University
Stories verbeter kinders se geletterdheidsvaardighede
Vandag (8 September 2016) is Internasionale Geletterdheidsdag. In ʼn meningsartikel in Cape Argus, skryf dr Suzanne Ross van die Taalsentrum aan die Universiteit Stellenbosch hoe storieboeke kan help om kinders se geletterheidsvaardighede te...