7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Maak die strewe na geluk jou loopbaan
Matie alumna en sakevrou Adéle Smith het studente by 'n onlangse Loopbaankafee van die Afdeling Alumni-betrekkinge aangeraai om te strewe na geluk indien hulle ’n sukses van hul loopbane (en dus hul lewens) wil maak. Met verwysing na Simon...
Stellenbosch University
US-onderriggenote ontvang erkenning
Vyf US akademici, almal uitmuntende genote van onderrig, is onlangs vir die voltooiing van hul Onderriggenootskappe vereer. Professors Elmarie Costandius (Department van Visual Arts, Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe), Ian Nell...
Stellenbosch University
Verbruikers mag ingewikkelde kosetikette ignoreer
Hierdie artikel het oorspronklik in The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. Nelene Koen is 'n lektor by die Afdeling Menslike Voeding, Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe. Consumers gather information...
Stellenbosch University
Meer as $36 biljoen jaarliks nodig om VIGS uit te wis
Te oordeel aan huidige epidmiologiese en finansiële tendense is daar ‘n groot risiko van ‘n wesenlike tekort aan die nodige fondse vir die volhou van antiretrovirale programme wat lewens red. Die artikel het oorspronklik in The...
Stellenbosch University
Lewerkanker risiko groter weens ‘n kombinasie van hepatitis B en MIV
Lewerkanker kom meestal voor tussen die ouderdom van 30 en 40 jaar by persone van Afrika-herkoms. Alhoewel, ‘n studie het bevind dat dit teen ‘n aansienlike jonger ouderdom voorkom in diegene met beide MIV en hepatitis B. Hierdie artikel...
Stellenbosch University
Vernuwe poging in die soektog na ‘n middel om weerstandige TB te bestry
Hierdie artikel het oorspronklik op die The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. A significant amount of tuberculosis research in recent years has been focused on combating the bacterial lung disease by treating it...
Stellenbosch University
Mense lewe langer in Afrika maar leefstylsiektes neem toe
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. Malaria, HIV, pneumonia, and diarrhoea are the leading killers on the African continent, according to a recently released study looking at...
Stellenbosch University
€7,5 miljoen vir navorsing wat wiskunde en teoretiese rekenaarwetenskap kombineer
Prof. Florian Luca, 'n getalteoretikus verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Wiskundige Wetenskappe, is een van drie hoofnavorsers wat 'n Synergy Grant ter waarde van €7,5 miljoen (ongeveer R143,1 miljoen) van die...
Stellenbosch University
Soeke na nuwe geneesmiddels motiveer Malawiese biochemikus se doktorale studies
'n Intense belangstelling in die ontdekking van nuwe geneesmiddels om die vlaag van infeksiesiektes in Malawi te bekamp, het Dr Collins Edward Jana sedert 2008 vasbeslote gehou om vas te byt met sy studies om uiteindelik 'n PhD in biochemie...
Stellenbosch University
Studie ondersoek vleisalternatiewe suid van die Sahara
Na raming sal die oorgrote meerderheid van die verwagte 73%-toename in die wêreldaanvraag na vleis teen 2050 uit Afrika suid van die Sahara (ASS) kom. Aangesien kommer oor die mens en die omgewing se welstand waarskynlik met hierdie...