7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Afrika-wetenskaplikes maak vordering met insig in hardnekkige TB-bakterieë
Wetenskaplikes het ‘n manier gevind om die problematiese gedeeltes van die TB-bakterieë uit te sonder wat middelweerstandigheid versoorsaak. Dr Jomien Mouton en prof Samantha Sampson van die Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika...
Stellenbosch University
Vroue van SA, “get your capes on"
“Get your cape on ..." So begin die temalied van die nuwe reeks DC Super Hero Girls, waarna ek die ander dag saam met my dogter gekyk het. In die storie staan Supergirl, Wonder Woman, Batgirl en 'n hele klomp ander strokiesprentkarakters...
Stellenbosch University
Corporate Wellness Week 2019
The first week of July is Corporate Wellness Week - an opportunity to raise awareness of the need to create a healthy work environment. In an unhealthy work environment, there is decreased productivity, higher absenteeism and presenteeism...
Stellenbosch University
World Heart Awareness Day 2020
#WorldHeartDay is celebrated annually on 29 September and we, at Campus Health Service, #UseHeart despite the COVID-19 Lockdown to spread the word about what you can do to protect your heart. The theme for 2020 from the World Heart...
Stellenbosch University
Ubuntu: ’n Meer radikale interpretasie is nodig om verandering te bewerkstellig
Het 'n “reënboognasie"-interpretasie van ubuntu Suid-Afrika se historiese ongeregtighede voortydig onder die mat gevee? Het dit 'n strewe na eenheid en versoening vooruitgeloop, voor kwessies soos armoede, werkloosheid en ongelykheid...
Stellenbosch University
Dr. Precious Simba – Feminisme tree hier in gesprek met Ubuntu
In 2011 verlaat dr Precious Simba haar posisie in senior kleinhandelsbestuur om haar passie vir die inspirering van jong meisies uit minderbevoorregte agtergronde na te volg. Sy stig daarna die Girls Development Initiative in Bulawayo, ’n...
Maties Sport
Skweyiya se vasberadenheid kry hom na die Wêrelduniversiteitspele
Van nederige begin tot speel op 'n internasionale verhoog, het Lutho Skweyiya deur alle grense gebreek in sy opgang na die hoogtepunt van universiteitsport: FISU Wêrelduniversiteitspele.
Stellenbosch University
Nuwe boek plaas die “lener van die laaste uitweg” onder die vergrootglas
Prof Stan du Plessis, die Universiteit Stellenbosch se Uitvoerende Bedryfshoof, was die medeskrywer van ʼn nuwe boek oor hoe belangrik sentrale banke se onafhanklikheid is Nuwe boek plaas die vergrootglas op regerings om die rol en mandaat...
Stellenbosch University
Geen tyd vir ’n winterslaap by die US Internasionaal nie: die studente stroom in
Terwyl die res van die Universiteit Stellenbosch (US) stilweg in 'n winterslaap gaan en ons studente 'n welverdiende vakansietyd geniet, is die span by SU Internasionaal (SUI) besiger as ooit om afgevaardigdes, studente en kandidate van...
Stellenbosch University
SciMathUS-topstudent mik vir volgende doelwit
“Werk hard, werk slim. Gaan sit en studeer elke dag. Ken jou droom" Dit is die raad van Thabo Mthombeni, die topstudent van die Universiteit Stellenbosch (US) SciMathUS-program. Die program, wat deur die US se Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP...