7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kanselierstoekennings vereer personeel vir uitnemende werk
Die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek erkenning gegee aan 'n kohort personeellede wie se loopbane van volgehoue uitnemendheid in navorsing, innovasie, leer en onderrig, sosiale impak en professionele dienste getuig. Hierdie...
Stellenbosch University
Breek brood: Student gebruik Suid-Afrika se openbare vakansiedae om studente te ondersteun wat honger ly
"You always want an event to be successful not just in terms of reach but also in touching people's lives." These were the words of Francisca Darkoh, a postgraduate student who runs a food business, FoodbyFrannieDee, and makes a point of...
Stellenbosch University
Building Resilience: African Experts Gain Critical Skills in Health Disaster Recovery
Stellenbosch Universiteit (SU), deur sy betrokkenheid by die Partners Enhancing Resilience for People Exposed to Risks – University Consortium (PERIPERI U), het saam met die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram (UNDP) ’n baanbrekende...
Stellenbosch University
Welkom, welcome, wamkelekile!
Beste kollegas en studente Met die akademiese jaar 2021 wat vandag (15 Maart 2021) amptelik begin, sê ek graag hartlik welkom aan julle elkeen! En ek’s nie á l een wat opgewonde is om julle terug te hê nie. Dié keer span die Universiteit en...
Stellenbosch University
Prof. Karen Esler tot uitgelese professor bevorder
Plantekoloog prof. Karen Esler van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie is tot uitgelese professor bevorder – en het in die proses die eerste vrou geword wat hierdie posisie in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit...
Stellenbosch University
LOA Seminaar: “Infusing research-mindedness in a Psychology Honours module"
Afdeling Leer- en Onderrigverryking Seminaar 1 van 4: 16 Maart 2023 Spreker: Prof. Ashraf Kagee (Departement Sielkunde, Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe) (“TAU"-genoot, 2021-2022) Onderwerp: “Infusing research-mindedness in a...
Stellenbosch University
Kapasiteitsbou deur samewerking: ʼn oorsig van die Erasmus+ Kapasiteitsbou
Die Universiteit Stellenbosch (US) werk al lank saam met die Europese Uitvoerende Agentskap vir Onderwys, Oudiovisueel en Kultuur (EACEA) en neem al sedert die ontstaan van die Erasmus Plus-program in 2014 aktief daaraan deel. Die Erasmus...
Stellenbosch University
US nou nóg hoër op vakranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) word nou wêreldwyd selfs hoër aangeslaan op die vakgebiede Klinies en Gesondheid, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid sowel as Lettere en Geesteswetenskappe, aldus die Times Higher Education- (THE-...
Innovation and Commercialisation
Leiding Deur Uitdagings en Innovasie: Nirode Bramdaw en African Sun Media se Reis
African Sun Media is gewortel in Afrika, waar dit gegroei het tot 'n geïntegreerde mediagroep met drie onderafdelings: Skep, Druk en Publiseer. Besturende Direkteur, Nirode Bramdaw, het die maatskappy deur die pandemie en meer onlangs...
Stellenbosch University
Vooraanstaande akademikus en navorser, Prof Bayaga, sluit by fakulteit aan
Fakulteit Opvoedkunde het in April vir Prof Anass Bayaga, 'n vooraanstaande akademikus en navorser, by die fakulteit verwelkom. Prof Bayaga is as volle professor in die Departement Kurrikulumstudie aangestel. Bekend vir sy baanbrekerswerk...