7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Vennootskappe help universiteite om ontwrigters in hoër onderwys te hanteer – Prof Hester Klopper
Globale verskuiwings in die demografie van bevolkings en versnelde digitalisering is van die grootste ontwrigters wat die hoëronderwyslandskap vinnig laat verander. Medewerkende vennootskappe kan universiteite help om hierdie en ander...
Stellenbosch University
#USVroue: Dr Therina Theron – 'Moenie 'n geleentheid misloop om by dié wat oor jou pad kom te leer nie.'
Dr Therina Theron is passievol daaroor om die Universiteit Stellenbosch (US) se akademici, nadoktorale genote en nagraadse studente doeltreffende en verantwoordelike navorsing te help onderneem. En haar pos as senior direkteur: navorsing...
Stellenbosch University
Inklusiewe onderrig help studente om akademies, sosiaal te floreer
Inklusiewe onderrig- en leerpraktyke in hoër onderwys is belangrik omdat die omarming van diversiteit nie net empatie, begrip en wedersydse respek by studente kweek nie, maar hulle ook bemagtig om akademies en sosiaal te floreer. Só skryf...
Stellenbosch University
Maties pak Kaapstad-fietstoer aan vir studente in finansiële nood
Sowat 80 Maties – die meeste nog – trek eerskomende Sondag 9 Maart die maroen trui oor die kop om ten bate van studente in nood aan die ikoniese Kaapstad-fietstoer (KFT) deel te neem. Studente, personeel en alumni sal die uitmergelende...
Stellenbosch University
Prof Thuli besoek die Verenigde Koninkryk
Dit is nie aldag dat die geleentheid hom voordoen om tyd in die geselskap van groot Suid-Afrikaners deur te bring nie, wat nie slegs op die oomblik groot goed vir ons land en sy mense vermag nie, maar wie se agtergrond ook bewys dat hulle...
Stellenbosch University
Die US groet Prof Stan du Plessis ná 25 jaar
“Stan gee ongelooflik baie om vir ons Instelling, en dit is hierdie liefde vir die Universiteit Stellenbosch wat sy passie vir ons bedrywighede gedryf het, veral om te verseker dat ons volhoubaar is vir die toekoms." Met hierdie woorde het...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 19 Junie 2017)
Die tweede geskeduleerde vergadering dié jaar van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag, 19 Junie 2017, plaasgevind. Van die sake wat bespreek is, was kampusveiligheid, die aanstelling van dekane, die naamsverandering...
Stellenbosch University
U-Pb Geochronology Service is back
The U-Pb geochronology service offered by the Central Analytical Facility has resumed in January 2017. Clients now have the possibility of dating simple and complex igneous zircons, detrital zircons, as well as monazite. Instrumentation...
Stellenbosch University
VAP praatjie: Die Dekolonisering van Kunsinstellings
"Die Dekolonisering van Kunsinstellings" deur Nkule Mabaso Nkule Mabaso (gebore 1988) werk tans as kurator van die Michaelis Galerye by die Michaelis School of Fine Art by Universiteit Kaapstad. Sy het 'n Skone Kunsgraad by Universiteit...
Responsibility Centre Operations and Finance
Geen berg is hoog genoeg nie!
Antoinette van der Merwe, Chief Director Information Technology's year-end message