7443 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US Mediaverklaring: Hofbevel van 13 Augustus 2020
In die belang van goeie korporatiewe bestuur, deursigtigheid én verantwoordbaarheid verskaf die Universiteit Stellenbosch (US) konteks en agtergrond tot die hofbevel in die Wes-Kaapse Hoë Hof van Donderdag 13 Augustus 2020 waarvolgens 'n...
Stellenbosch University
CAF training initiative advances research
The annual training initiative of the Central Analytical Facilities (CAF) at Stellenbosch University took place from 19-23 June. Thirteen workshops were presented and more than hundred researchers, students and people from industry all over...
Stellenbosch University
’n Terugblik op die US se deelname aan Erasmus+ noudat nuwe programfase begin
Nadat die vorige Erasmus+-program 2014–2020 verlede jaar verstryk het, is die nuwe weergawe – Erasmus+ 2021–2027 – teen die einde van Maart 2021 bekend gestel. Erasmus+ is 'n program van die Europese Kommissie se Onderwys-, Oudiovisuele en...
Stellenbosch University
Intersektorale vennootskappe is noodsaaklik vir sosiale impak op die lange duur
In ooreenstemming met die wêreldwye vereiste vir hoëronderwysinstellings (HOI's) om hul gemeenskapsdeelname deur vennootskappe te maksimaliseer en deur die viervoudige heliks te benut wat die regering, nywerhede, sakewêreld en burgerlike...
Stellenbosch University
What's your story?
When my team and I talk about our strategy for the year, I like to share articles that resonate with the year we face. This year, I chose an article from Harvard Business Review (as you know, we can read this for free in our SU Library)...
Stellenbosch University
A year to explore
By Nicolette van den Eijkel, Chief Director: Facilities Management Our focus this year must be on ensuring that we are "future-fit" by embracing innovation, sustainability, and operational excellence. We need to work on having a culture...
Stellenbosch University
Opvoeding belangrik in stryd teen kubermisdaad
Opvoeding en nie net wetgewing nie is noodsaaklik om kubermisdaad te bekamp, skryf Prof Rika Butler van die Skool vir Rekeningkunde aan die Universiteit Stellenbosch en mnr Martin Butler van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool in ʼn...
Stellenbosch University
Die gebruik van plaaslike entomopatogene vir die beheer van die Mediterreense vrugtevlieg
'n Onlangse studie by die Universiteit van Stellenbosch was gemik daarop om by te dra tot die bestaande kennis van biologiese beheermiddels soos entomopatogeniese nematodes (EPNs) en entomopatogeniese fungi (EPF) van Suid-Afrika, wat...
Stellenbosch University
’n Belangstelling in borselwurms: Prof Carol Simon
Vroëer vanjaar, toe wurms wat aan die Polychaete-klas behoort met hul eie internasionale bewusmakingsdag gevier is, het prof. Carol Simon van die Departement Plant- en Dierkunde aan die werk gespring. Sy het 'n plakkaat geskep oor allerlei...
Stellenbosch University
Die Go Pro chirurg met die hart van ‘n navorser: Prof Karin Baatjes
Vroeër vanjaar het chirurg prof. Karin Baatjes die koerante gehaal deur te wys hoedat draagbare GoPro-kameras, wat so gewild is onder buitelug entoesiaste, ook suksesvol tydens operasies gebruik kan word om studente op te lei in...