7443 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Akademiese bande verstewig: Groningen Universiteit en US bied 2de Equipping-somerskool aan
Die Universiteit van Groningen, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch, het die tweede suksesvolle Equipping-somerskool: Inklusiewe onderring en leer in diverse klaskamers, aangebied. Die somerskole is nie net 'n belangrike...
Stellenbosch University
Korrupsie bedreig nasionale sekuriteit
Die voortslepende korrupsie hou ʼn ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se nasionale sekuriteit in, skryf prof Evangelos Mantzaris van die Sentrum vir Opvoeding en Navorsing teen Korrupsie (ACCERUS) aan die Universiteit Stellenbosch in ʼn...
Stellenbosch University
SU-UIC keur vrystelling van 2022 IEB-ISC uitslae goed: "Afrika se eerste internasionale skoolverlaters-kwalifikasie.
Die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasiekontrole (SU-UIC) het die vrystelling van Afrika se eerste skoolverlaterskwalifikasie, die Internasionale Sekondêre Sertifikaat (ISC), wat deur die Onafhanklike...
Stellenbosch University
Fakulteit Lettere vier 100 jaar met kragtige bespreking
Die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, wat sy eeufees vanjaar saam met die Universiteit Stellenbosch (US) vier, bied op 23 Oktober ʼn aand van kragtige bespreking wat personeel, studente en alumni betrek. Die Lettere en Sosiale...
Stellenbosch University
Vertaalde werk bring die politieke denke van een van SA se leidende swart intellektuele aan die lig
Danksy die werk van vier akademici van oor die wêreld is die reisverslag van een van Suid-Afrika se leidende swart denkers van die vroeë 20ste eeu, wyle professor DDT (Davidson Don Tengo) Jabavu van Fort Hare Universiteit, gepubliseer in...
Stellenbosch University
SU Sedimentologist helps uncover rare dinosaur nesting site in Central Utah (USA)
An SU Sedimentologist (Dr. Ryan T Tucker @gravelmonkey_76), in collaboration with the North Carolina Museum of Natural Science (Dr. Lindsay Zanno @ExpeditionLive) and North Carolina State University (Dr. Terry "Bucky" Gates @terryagates...
Stellenbosch University
Nitiksha laat US-vlag in VSA wapper
"ʼn Model-student. Ek wens ek het ʼn video van haar gehad sodat ek aan al die ander studente kon wys wat 'aktiewe leer' beteken en hoe dit lyk." Dit is die woorde wat dr Jonathan Fryer, ʼn professor in chirurgie wat spesialiseer in...
Stellenbosch University
Erkenning vir US-onderriggenote
Erkenning vir US-onderriggenote Tydens die jaarlikse Toekennings vir Voortreflike Onderrig en Navorsing op 4 Desember 2018 by STIAS het vyf akademici van die US sertifikate ontvang uit erkenning vir die voltooiing van hul...
Stellenbosch University
Mphil-studente bied hul navorsing aan tydens die internasionale konferensie van Botswana
At the recent 7th Botswana International HIV Conference, former Mphil students Motseiwa Mokalake and Reward Manyathelo presented posters about the research they conducted as part of their Mphil studies. Also in attendance were the Centre's...
Stellenbosch University
Program vir toekomstige professore: Dr Lungiswa Nkonki
Dr Lungiswa Nkonki, 'n dosent in die Afdeling Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid, is deel van 'n uitgesoekte groep personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) wat deelneem aan die program vir toekomstige professore (FPP),...