7443 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Verklaring deur die Ministerie van Hoër Onderwys en Opleiding na 'n vergadering met Visekanseliers
Die Ministerie van Hoër Onderwys en Opleiding, het 'n verklaring uitgereik na afloop van die Minister se vergadering met die 26 Visekanseliers van Suid-Afrika se openbare universiteite in Kempton Park op Woensdag 20 Januarie 2016. Lees die...
Responsibility Centre Operations and Finance
Finansies vier 2025 in hul reënboogtuin: 'n plek van mense, vooruitgang en doel
Manie Lombard, Chief Director Finance’s year-end message
Stellenbosch University
Allesomvattende ondersteuning help maak speelveld gelyk vir benadeelde studente — Prof Ramjugernath
Allesomvattende ondersteuning verhoog studente, veral dié uit benadeelde agtergronde, se kanse op akademiese sukses en rus hulle met waardevolle vaardighede vir die beroepswêreld toe. Só skryf prof Deresh Ramjugernath, Viserektor: Leer en...
Stellenbosch University
Engaged teaching and learning of system dynamics using LEGO® SERIOUS PLAY® at SPL’s Sustainable Development Programme
Artikel in afrikaans volg binnekort ........................................................................................................................................ How can we ignite our imagination in articulation of sustainability...
Stellenbosch University
Osteoporosis: how do we keep our bones healthy?
Why does bone health matter? Our bones support us and allow us to move. They protect our brain, heart, and other organs from injury. Our bones also store minerals such as calcium and phosphorous, which help keep our bones strong, and...
Stellenbosch University
Tegnologie maak deure oop vir samewerking en kapasiteitbou tussen Afrika-universiteite
'n Kapasiteitsbouprojek wat met die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Agriwetenskappe verbind word en deur die Europese Unie gefinansier word, het die weg gebaan vir die US se Sentrum vir Leertegnologieë om sy voetspoor na Uganda...
Stellenbosch University
Van baldraer tot Junior Springbok
Maties se Edwill van der Merwe blink tans uit as junior Springbok in die 2016 Wêreldtoernooi vir o.20-spanne wat in Engeland aangebied word. SA Rugby het hierdie onderhoud met hom gevoer. (Teks in Engels) Maties' Edwill van der Merwe...
Stellenbosch University
Prof Lindy Heinecken as president van internasionale komitee aangestel
Prof Lindy Heinecken, een van die voorste militêre sosioloë in Suid-Afrika van die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie by die Universiteit Stellenbosch, is onlangs vir ʼn driejaartermyn as president van die Internasionale...
Stellenbosch University
Hoekom boomverskeidenheid in die trope wél saakmaak
Kan die ontbinde blare-afval in 40 strome op ses kontinente ons iets leer oor die impak wat die verlies aan biodiversiteit op koolstofsiklusse wêreldwyd het? Volgens 'n studie wat onlangs (26 Maart 2021) in Science Advances gepubliseer is...
Stellenbosch University
Meer moet gedoen word om effektiewe, etiese data-uitruiling te bevorder
Dit is belangrik om strategieë en beleide te ontwikkel om die doeltreffende en etiese uitruiling van data in Afrika suid van die Sahara te bevorder, terwyl privaatheid en vertroulikheid terselfdertyd gehandhaaf word. Só meen ʼn groep...