7443 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-dosent se WOOP25-veldtog amper by R100 000-teiken
Met hulle 600 km-fietsry-uitdaging pas agter die rug, het dr Marietjie Lutz, dosent van die Universiteit Stellenbosch (US), en haar span fietsryers hulle visier op die uiteindelike eindstreep gestel – om minstens R100 000 vir...
Stellenbosch University
Prof Pierre Goussard hardloop om kinderlewens te red
Prof Pierre Goussard sal op 5 Julie aantree vir een van die wêreld se mees uitdagende drafroetes, die Gornergrat Zermatt-marathon in Switserland. Dié roete van 45km klim meedoënloos opwaarts deur die Switserse Alpe en eindig op ʼn hoogte van...
Stellenbosch University
Kalon Damons – Skep ’n Tweede Tuiste vir Internasionale Studente
Vir baie internasionale studente wat by die Universiteit Stellenbosch (US) aankom, is die eerste warm glimlag wat hulle teëkom dié van me. Kalon Damons, Koördineerder vir Studente-mobiliteit by Stellenbosch University International. In haar...
Stellenbosch University
AvOL virtuele Konferensie 2020
Die AvOL Virtuele Konferensie 2020: Sorgverlening en sorgontvangs behoort die grondslag te vorm vir pogings om 'n institusionele landskap van sorg te skep “Danksy u toewyding en harde werk aan die US se akademiese projek het ons niks gestop...
Stellenbosch University
In Memoriam: Prof Elmarie Costandius
Dit is met diepe hartseer dat die Universiteit Stellenbosch (US) die skielike heengaan van prof Elmarie Costandius, 'n visioenêre akademikus en 'n bron van inspirasie binne die US gemeenskap, betreur. Costandius het 'n onuitwisbare bydrae...
Stellenbosch University
Vroeë toegang tot voorgeboortesorg help keer moedersterftes
Vroeë toegang tot voorgeboortesorg kan moedersterftes tydens geboorte help keer, skryf Dr Anja Smith van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch in ʼn meningsartikel wat Maandag (2 Mei 2016) op The Conversation-webtuiste...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (18 Junie 2019)
Die Universiteit Stellenbosch (US) Raad se tweede geskeduleerde vergadering van die jaar het op Dinsdag 18 Junie plaasgevind. Die Raad het ontwikkelings in die hoër onderwys en by die US bespreek en ʼn aantal belangrike besluite geneem. Sake...
Stellenbosch University
US wen groot by MACE-toekennings
US wen groot by MACE-toekennings Kommunikasie- en bemarkingspraktisyns van die Universiteit Stellenbosch (US) is weer eens vir hul voortreflike werk vereer by die jaarlikse Toekennings vir Uitnemendheid in Bemarking, Bevordering- en...
Stellenbosch University
Dealing with Depression? Mental Health Awareness Month 2020
According to the World Health Organisation, depression is a common illness worldwide, with more than 264 million people affected. Depression may become a serious health condition if one does not recognise and react to the problems that it...
Stellenbosch University
Anche taking Maties hockeyclub to new heights
Anche Nortje, Maties Sport's new hockeyclub manager, is leading one the biggest clubs of Maties Sport. In her unique way, Anche led her team through an extremely busy time and kept it all together so that we could tell her successful tale...