7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 26 Maart 2018)
Die eerste geskeduleerde vergadering van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) vanjaar (26 Maart 2018) was ʼn historiese geleentheid in die lig van die Universiteit se amptelike totstandkoming uit Victoria Kollege 100 jaar gelede...
Stellenbosch University
COVID-19: Boodskap van die FGGW Dekaan
Dear Colleagues and Students Over the past few weeks, we have experienced the increasing impact of the coronavirus pandemic on many aspects of our lives. At the same time I have witnessed the extraordinary resilience, empathy and care...
Stellenbosch University
ANO stel nuwe digitale tydskrif "Research for Impact" bekend
Welkom by die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) se digitale navorsingstydskrif ‘Research for Impact’ https://www0.sun.ac.za/resear… hierdie nuwe publikasie word daar aan die hand van ’n verskeidenheid...
Stellenbosch University
I am because you are
"Umuntu Ngumuntu Ngabantu" or "I am, because you are" is an African philosophy known loosely as a sense of belonging. "I am because we are". Ubuntu as a philosophy speaks to the fact that we are all connected and one can only thrive if...
Stellenbosch University
Doen aansoek vir die Abe Bailey-reisbeurs om die VK te besoek
We are excited to announce that applications are now open for the prestigious Abe Bailey Travel Bursary, which offers third-year students and above, as well as junior lecturers across South Africa the opportunity to visit the United Kingdom...
Stellenbosch University
Nuwe boeke vir bevordering van wetenskapsonderrig en die dekolonisering van die wetenskap
Dosente van die Fakulteit Natuurwetenskappe is betrokke by twee nuwe boeke oor die gebruik van Legitimation Code Theory (LCT) ten einde onderrig en leer in tersiêre kursusse in die natuurwetenskappe te verbeter. Die boeke, Enhancing...
Stellenbosch University
Tegnologie maak deure oop vir samewerking en kapasiteitbou tussen Afrika-universiteite
'n Kapasiteitsbouprojek wat met die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Agriwetenskappe verbind word en deur die Europese Unie gefinansier word, het die weg gebaan vir die US se Sentrum vir Leertegnologieë om sy voetspoor na Uganda...
Stellenbosch University
Herbedink Matie-identiteit 2016 om identiteit op US kampus te verken
'n Week van eerstes, films en dialoog met die doel om alternatiewe maniere te vind om oor identiteit aan die Universiteit Stellenbosch (US) te dink, vind hierdie week (8 tot 12 Augustus) plaas. Die eerste Matie-identiteitsweek, met die tema...
Stellenbosch University
Departement Geografie verloor voorste navorser in menslike geografie
Prof Izak Johannes van der Merwe, 'n leier in menslike geografie aan die Departement Geografie en Omgewingstudies by die Universiteit Stellenbosch (US), is vroeër vandeesmaand oorlede na hy sy stryd teen kanker verloor het. Van der Merwe is...
Stellenbosch University
US skitter in toekennings vir bemarkings- en kommunikasiebedryf
Die Universiteit Stellenbosch (US) het nie minder nie as 31 toekennings by die jaarlikse toekenningsgeleentheid vir Uitnemendheid in Bemarking, Bevordering en Kommunikasie in die Onderwys (MACE) losgeslaan, waaronder die gesogte Severus...