7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-Raad stel Nico Koopman en Hester Klopper as Viserektore aan
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het by sy geskeduleerde Raadsvergadering van 9 Mei twee senior aanstellings gedoen. Prof Nico Koopman, wat tans waarneem as Viserektor in die portefeuljes Sosiale Impak, Transformasie en Personeel...
Stellenbosch University
US en Michael & Susan Dell-stigting werk saam ter wille van studentesukses
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Michael & Susan Dell-stigting kondig graag die bekendstelling van die Dell Young Leaders-program by die US aan, wat studente uit lae-inkomste-omstandighede van groter steun sal voorsien om...
Stellenbosch University
Sportwetenskap dosent oorwin berge (en vrese) om maandstonde armoede te help veg
Na ʼn stryd met Covid-19 was die sportwetenskap-dosent, dr Shaundré Jacobs, vasberade om die moordende 13 Pieke Uitdaging aan te pak om haar fiksheidvlakke weer te herlaai. Boonop het sy besluit om ʼn nog ʼn oogmerk met hardlooptog te bereik –...
Stellenbosch University
Research Fellow to SIGLA: Dr Juliette Koning
Dr Juliette Koning is Reader in Organization Studies at Oxford Brookes Business School (UK). She holds a PhD in social anthropology from the University of Amsterdam, The Netherlands. Her research explores entrepreneurship, identity work...
Stellenbosch University
Kundiges bespreek waarde van leertegnologieë in onderwyseropleiding
Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die eerste ontmoeting van die nasionale forum vir gemengde leer (National Blended Learning Forum) aangebied. Verteenwoordigers van verskeie universiteite, onder...
Stellenbosch University
Navorsing om die wêreld te verander
Hierdie inhoud is slegs in Engels beskikbaar. “So what do you actually DO during all the hours when you're not lecturing? Surely you have a nice easy job? If I had a penny for each time that somebody asked me this question, I wouldn't be...
Stellenbosch University
Aanlyn-vakwoordeboek bevorder meertaligheid
Op 21 Februarie word Internasionale Moedertaaldag gevier om onder meer die belangrikheid van taaldiversiteit en meertaligheid in die skep van volhoubare samelewings te beklemtoon. As ʼn meertalige instelling neem die Universiteit...
Stellenbosch University
Auxin met Prof Mbulungeni Madiba
Titel van aanbieding: Die implementering van multitaligheid in SA universiteite: dilemmas en innoverings Titel en aaam van aanbieder: Prof Mbulungeni Madiba, Dekaan: Fakulteit Opvoedkunde Kort Biografie van aanbieder: Prof Mbulungeni Madiba...
Stellenbosch University
Kan KI-instrumente belangrike gesondheidsverwante navorsingsvrae identifiseer?
Die jurie wik en weeg nog of kunsmatige intelligensie oor die potensiaal beskik om belangrike gesondheidsverwante navorsingsvrae met impak te identifiseer. Dit is die gevolgtrekking waartoe Proff John Garry, Maria Lohan (Queen's University...
Stellenbosch University
Bereken die werklike koste van wanvoeding op ‘n land se ekonomie, sê prof. Simba Sibanda
In Afrika is te veel voedselverwante beleidstukke eintlik niks minder as blote wenslysies nie. Om werk te maak daarvan moet hulle omgesit word tot uitvoerbare wetgewing en ondersteun word met genoegsame befondsing op ‘n nasionale en...